Belinda Bozzoli

Belinda Bozzoli was 'n Suid-Afrikaanse sosioloog en politikus. Sy was 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie (DA).
Annette Kennealy
Annette Kennealy was 'n Suid-Afrikaanse boerin, politikus en aktivis. Sy was 'n lid van die Demokratiese Alliansie en was van 2011 tot 2014 wyksraadslid
Thulas Nxesi
Thembelani Waltermade Nxesi is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 30 Mei 2019 Minister van Werkverskaffing en Arbeid. Hy was van 26 Februarie 2018 tot 29 Mei 2019 Minister van Openbare Werke, van 30 Maart 2017 tot 26 Februarie 2018 Minister van Sport
Susan Shabangu
Susan Shabangu is 'n Suid-Afrikaanse politikus en sedert 2009 lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die African National Congress. Sy het voorheen as minister van sosiale ontwikkeling gedien in die eerste kabinet van Cyril Ramaphosa en was
Du Preez Stoltz
Du Preez Stoltz is 'n Afrikaanse sanger wat geestelike liedere sing. Sy debuutalbum, Hy Leef In My is in 2010 deur SELECT-musiek vrygestel. Hy is ook deel van die musiekgroep SA se Eie Drie Tenore saam met Phillip Kotze en Chris Coetzer
.aq
.aq is die agtervoegsel van domeinname in Antarktika
Hi-5
Hi-5 is 'n Afrikaanse seuns-musiekgroep van Pretoria, Suid-Afrika. In 2003 word hulle as die wenner van die ATKV se Crescendo-sangkompetisie aangewys. Die oorspronklike groeplede was Niel Schoombee, Nicolaas Swart, Shaun van Staden, Dihan Slabbert, en JP
Pops Mohamed
Pops Mohamed is 'n Suid-Afrikaanse multi-instrumentale jazz-musikant en vervaardiger
Netnou hoor die kinders
Netnou hoor die kinders is 'n Afrikaanse rolprent wat in 1977 uitgereik is. Franz Marx was die regisseur en vervaardiger. Dit is die laaste fliek waarin Gé Korsten verskyn het
George Longane
George Longane is 'n Suid-Afrikaanse sanger. Sy debutalbum, Baie Baie is in 2010 deur Select-musiek vrygestel. Longane was vantevore 'n lid van die musiekgroep Victor and the Rasta Rebels gewees. Hy was ook 'n stigterslid van Reflections
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in