Belgravia, Johannesburg

Belgravia is ’n eens spogbuurt in die ooste van Johannesburg, wat ’n onderafdeling vorm van die voorstad Jeppestown. Dit kan beskou word as Suid-Afrika se eerste beveiligde woonbuurt omdat toegang tot 1903 deur hekke, wat snags gesluit is, beperk is.
Hoër Seunskool Jeppe
Die Hoër Seunskool Jeppe is die oudste staatskool in Johannesburg en bied onderrig aan seuns van gr. 8 tot 12 deur die medium van Engels. Die skoolterrein is geleë aan Robertslaan in Kensington, Johannesburg, maar dit grens ook aan die voorstede Malvern
Cleveland, Johannesburg
Cleveland is 'n voorstad van Johannesburg, 8 km oos van die stadsaal
Orchards, Johannesburg
Orchards is ’n klein voorstad in die noordooste van Johannesburg, noord van Norwood, wes van Orange Grove en Sydenham, suid van Cheltondale en The Gardens, en oos van Oaklands
Dewetshof
Dewetshof is ’n residensiële voorstad van Johannesburg
Walmer
Walmer is 'n groot, oorwegend wit en Engelsprekende voorstad van Port Elizabeth, die grootste stad in die Oos-Kaap, Suid-Afrika
New Park
New Park is 'n residensiële voorstad van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika
Westdene
Westdene is ’n voorstad in die weste van Johannesburg, wes van Melville en oos van Sophiatown, sowat 6 km wessuidwes van die stadsaal. In die noorde word dit deur die Melvillekoppies begrens en in die suide deur die voorstede Westbury en Rossmore
Kestellhof
Kestellhof is 'n voorstad van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika
Carters Glen
Carters Glen is een van die grootste voormalige wit woongebiede van Kimberley, die hoofstad van die Noord-Kaap, Suid-Afrika, wat sowel oppervlakte as inwonertal betref
Samogities
Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat