Beleg van Yorktown
Die Beleg van Yorktown was ’n gekombineerde beleg van Yorktown, Virginië in die VSA, tydens die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog. Dit het geduur van 28 September 1781 tot die uiteindelike oorgawe van die Britte op 19 Oktober van dié jaar. Die Britse hawedorp, onder beheer van luitenant-generaal Charles Earl Cornwallis, is beleër deur ’n gekombineerde mag van die Amerikaanse Kontinentale Leër onder generaal George Washington en Franse weermagtroepe onder bevel van Comte de Rochambeau.
- Ruimtetyd
- Ruimtetyd is ’n begrip in die teoretiese natuurkunde wat die vier dimensies van ons heelal geïntegreerd in een model beskryf:3 dimensies in ruimte
1 dimensie in tyd (duur
- Comte de Rochambeau
- Maarskalk Jean-Baptiste Donatien de Vimeur, Comte de Rochambeau was 'n Franse edelman en generaal wat 'n sleutelrol gespeel het in die beleg van Yorktown tydens die Amerikaanse Onafhanklikheidsoorlog, en sodoende bygedra tot die onafhanklikheid van die 13
- Ligsnelheid
- Die ligsnelheid, of spoed van lig, is 3×108 m·s-1 of 299 792 458 meter per sekonde in 'n vakuum en word uitgedruk as c. Wanneer lig deur 'n digter medium beweeg, byvoorbeeld glas of optiese vesel, verlaag die ligsnelheid en die verskynsel veroorsaak
- Somer
- Somer is een van die vier seisoene waarin die jaar opgedeel word. Somer volg na die lente en kom voor herfs. Dit is die warmste tyd van die jaar. Gedurende die somermaande is die dae langer en die nagte korter
- Apokriewe boeke
- Die Apokriewe boeke is die Joodse geskrifte wat nie in die Hebreeuse Bybel of in die meeste moderne Bybels ingesluit is nie. Met die term "Apokriewe boeke" word dié geskrifte aangedui wat oënskynlik Bybels is omdat hulle aan die naam van 'n
- Redoute
- 'n Redoute, is 'n klein geslote veldskans, gewoonlik as vierkante versterking opgerig, dikwels as poligoon (veelhoek) uitsluitlik uitspringende hoeke, maar in sy mees volmaakte vorm as ronde vesting verwesenlik. As permanente of tydelike fortifikasie het
- 29ste Golden Globe-toekenningsaand
- Die 29ste Golden Globe-toekenningsaand, wat uitnemendheid in die rolprente en TV-programme van 1971 vereer het, is op 6 Februarie 1972 gehou
- Name and Title Authority File of Catalonia
- Die Name and Title Authority File of Catalonia (CANTIC) is ’n katalogus binne die Verenigde Katalogus van Universiteite van Katalonië (CCUC) onder leiding van die Biblioteca de Catalunya. Sy doel is om die toegangspunte in bibliografiese katalogusse te
- Voorlaaier (geweer)
- ’n Voorlaaier is ’n geweer wat, onder andere, tydens die Groot Trek gebruik is en wat by die bek van die loop gelaai is. Dit was die Voortrekkers se vernaamste wapen. Elke man het waarskynlik 'n voorlaaier of twee besit en daarsonder sou dit vir hom
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos