Beeldende kunste
Die beeldende kunste is vorms van kunssinnige uitdrukking waarin die klem val op die skep van 'n artifak in twee of drie dimensies.Tekenkuns
Skilderkuns
Beeldhouwerk
Gemengde media
- Sielkunde
- Sielkunde oftewel psigologie is die studie van die innerlike lewe en gedrag. Algemene psigologie bestudeer die normale, volwasse mens; terwyl besondere psigologie die abnormale, onvolwasse mens bestudeer. Alhoewel die sielkunde dikwels beskou word as 'n
- Rieme
- Rieme is 'n Afrikaans-Engelse woordeboek, met Afrikaanse sinonieme. Die webwerf bestaan reeds vanaf 2003. Die gebruiker kan self ook woorde byvoeg om die woordeboek te verbeter
- Uitvoerende kunste
- Die uitvoerende kunste is vorms van kuns waarin die klem gelê word op die uitvoering van sekere liggaamlike en vokale handelinge deur een of meer kunstenaars.Drama Mimiek Toneelspel Rolprent Sang Opera Operette Musiekblyspel Dans Ballet Moderne
- Krieketwêreldbeker 2003
- Die Krieketwêreldbeker 2003 is van 9 Februarie tot 23 Maart 2003 in Suid-Afrika, Zimbabwe en Kenia beslis. Dit was die agtste krieketwêreldbeker van die vierjaarlikse krieketwêreldkampioenskap in internasionale eendagkrieket (EDI) wat deur die
- Ingmar Bergman
- Ernst Ingmar Bergman was 'n Sweedse teater- en rolprentregisseur. Hy word as een van die groot meesters in rolprentgeskiedenis beskou
- Titaan (maan)
- Titaan of Titan is die grootste van Saturnus se mane en die enigste natuurlike satelliet wat 'n digte atmosfeer het. Dit is ook die enigste ander hemelliggaam buiten die Aarde waarop duidelike bewyse van stabiele oppervlakwater gevind is
- Andrew Wakefield
- Andrew Wakefield is 'n voormalige Engelse snydokter en navorser wat hoofsaaklik bekend is vir sy gediskrediteerde werk rakende die MMR-entstof vir masels, pampoentjies en Duitse masels en 'n beweerde verband met outisme en inflammatoriese dermsiekte
- Serena Williams
- Serena Jameka Williams is 'n voormalige Amerikaanse professionele tennisspeelster. Sy is op vier afsonderlike geleenthede deur die internasionale Women's Tennis Association as die Wêreldnr. 1 gelys
- Pelé
- Edson Arantes do Nascimento, beter bekend as Pelé, was 'n Brasiliaanse sokkerspeler en word dikwels beskryf as die beste sokkerspeler van alle tye. Hy is ook deur die Internasionale Olimpiese Komitee as atleet van die eeu benoem. Alhoewel sy
- Juana María de los Dolores de León Smith
- Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie