Barry Heatlie
Barry “Fairy” Heatlie was ’n Springbokrubyspeler en Suid-Afrika se vyfde Springbokkaptein. Hy het ook vir Argentinië se nasionale rugbyspan uitgedraf.
- Alexis Preller
- Alexis Preller was ’n Suid-Afrikaanse surrealistiese skilder. Hy is in Pretoria gebore en het aan Pretoria Boys High School gematrikuleer. Daarna het hy as ’n klerk gewerk voordat hy sy familie oortuig het dat hy ’n kunstenaar wil word. In 1934
- Rika Sennett
- Rika Sennett is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy het in die 70’s bekendheid verwerf as die Rissiepit in die rolprent Snip en Rissiepit. In 1975 word sy die eerste vroulike aanbieder op plaaslike televisie. Sedertdien het sy al in verskeie
- Afrikaanse Hoër Seunskool
- Die Afrikaanse Hoër Seunskool, ook bekend as Affies, is ’n openbare hoërskool vir seuns in Pretoria, Gauteng, Suid-Afrika, en is geleë oorkant die wêreldbekende rugbystadion en tuisveld van die Blou Bulle, Loftus Versfeld
- John Fraser
- Sir John Georgie Fraser was 'n Suid-Afrikaanse staatsman. Hy is op Beaufort-Wes gebore. Sy pa was ds. Colin Fraser en hy was die oom van mev. Rachel Isabella Steyn, die eggenote van president M.T. Steyn. Hy het sy opleiding ontvang in Skotland en keer in
- André Jacobs
- André Jacobs is 'n Suid-Afrikaanse akteur
- Angelique Pretorius
- Angelique Pretorius is 'n Suid-Afrikaanse aktrise. Pretorius het haar dramagraad aan die Universiteit van Kaapstad behaal. Sy het TV-rolle in Egoli (M-Net), Kruispad (kykNET), Villa Rosa (Kyknet), Snitch 2, House of Love en Madam & Eve (e-tv) vertolk. Sy
- Johannes J. Smith
- Professor Johannes Jacobus Smith was 'n Suid-Afrikaanse taalkundige en eerste redakteur van die amptelike Afrikaanse Woordeboek. Hy is naby Tulbagh gebore en ontvang sy opleiding in die Paarl en Stellenbosch voordat hy sy studies in die buiteland voortsit
- Paul Skelton
- Paul Harvey Skelton is 'n Suid-Afrikaanse igtioloog en kenner van varswatervisse
- Bernard Price
- Dr. Bernard Price was 'n Brits gebore ingenieur en fisikus wat in Londen gebore is. Hy kom in 1909 in Suid-Afrika aan en word aangestel as hoofingenieur van die pasgestigte Victoria Falls and Transvaal Power Company. In 1927 word hy hoofbestuurder van
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos