Barn

'n Barn is 'n meeteenheid van oppervlak wat uit die cgs-sisteem stam.
Koggelmandervoet
Koggelmandervoet is 'n plant wat endemies aan Suid-Afrika is. Dit kom in die Wes- en Noord-Kaap, asook in Mpumalanga voor en is op die SANBI-rooilys as 'veilig' (LC) gelys
Kanton (Frankryk)
'n Kanton is in Frankryk die kiesdistrik waaruit die raadslede van die departementale rade gekies word
Asetofenoon
Asetofenoon is 'n ketoon afgelei van benseen en kan daaruit met asetielchloried vervaardig word
Natuurfilosofie
Natuurfilosofie was die filosofiese studie van die natuurlike wêreld, wat uitgemond het in die natuurwetenskappe
Hidroksielapatiet
Hidroksielapatiet, hidroksi-apatiet of apatiet-(CaOH) is 'n mineraal uit die apatiet-groep. Dit kom algemeen voor en dit word in Suid-Afrika in Noord-Kaap in die Postmasburg-mangaanveld op die Gamagara-rand gevind
Blaassel
'n Blaassel is 'n spesiale sel op die huid van plante (halofiete) soos Mesembryanthemum nodiflorum of M. guerichianum wat water en soute bevat wat die plant opslaan. Blaasselle gee aan die plant 'n glinsterende uiterlik. Dit is 'n aanpassing aan die
Nitriel
Nitiele is organiese verbindings met 'n algemene formule R-C≡N
Calaveriet
Calaveriet is 'n mineraal met formule AuTe2. Dit is 'n gouderts. Die meeste goud wat gemyn word is in gedeë vorm (75%), maar telluriede soos calaveriet vorm ongeveer 20% daarvan
Brusiet
Brusiet is 'n mineraal met formule Mg(OH)2. Die chemiese naam is magnesiumhidroksied
Elektriese impedansie
Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan