Barberspan
Barberspan is ‘n provinsiale natuurreservaat in Noordwes. Dit is in 1975 tot ‘n Ramsar-vleiland verklaar.
- Pniel
- Pniël lê op die Helshoogtepad, die R310, van Stellenbosch af in die rigting van Groot-Drakenstein en die Paarl en vorm deel van die Stellenbosch Plaaslike Munisipaliteit
- Robinsonpas
- Robinsonpas is ‘n pas op die R328-streekroete oor die Outeniquaberge tussen Oudtshoorn in die Klein Karoo en Mosselbaai aan die kus. Die hoogste punt op 859m is 45km van Oudtshoorn. ‘n Maksimum helling van 1:14 word bereik
- HMS Arniston
- Die stranding van die troepeskip Arniston op 30 Mei 1815 by Waenhuiskrans was een van die grootste en aakligste skeepsrampe aan die Suid-Afrikaanse kus. Slegs 6 van die 379 opvarendes het oorleef
- Houhoekpas
- Houhoekpas is 'n bergpas geleë op die N2 nasionale pad oos van die Sir Lowryspas en tussen Grabouw en Botrivier. Die pas bereik sy hoogste punt op 340 m met ’n maksimum helling van 1:15
- Jonker-diamant
- Die Jonker-diamant is een van die besonder groot diamante wat nog ooit gevind is
- Koringberg
- Koringberg in die Swartland lê 6 km wes van die N7 nasionale pad tussen Piketberg en Moorreesburg en 15 km van beide dorpe. Dit is 116 km per pad en 146 km per spoor van Kaapstad. In die omgewing word hoofsaaklik met koring geboer, vandaar die dorp
- Umtiza
- Umtiza is 'n monotipiese genus in die Fabaceae familie, wat die enkele spesie Umtiza listeriana bevat. Dit is 'n middelgroot, immergroen boom wat voorkom in die binnelandse streek rondom Oos-Londen. Dit is ‘n bedreigde boomspesie en kom voor op die Suid
- Malgas
- Malgas is ‘n gehug met ‘n aantal vakansiehuise aan die Breederivier. Dit lê aan grondpaaie tussen Swellendam en Witsand
- Haarlem, Wes-Kaap
- Haarlem in die Langkloof lê oos van Uniondale en 16 km oos van Avontuur op die R62 provinsiale pad in die rigting van Joubertina en Port Elizabeth. Dit is langs die Jordaanrivier geleë wat van die suide uit die Langkloofberge vloei met die Kougaberge
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos