Balto-Slawies
Die Balto-Slawiese taalgroep vorm deel van die Indo-Europese taalfamilie en voeg die Baltiese tale en Slawiese tale saam op die grond van 'n veronderstelde verwantskap wat spruit uit of reflekteer word in die geografiese nabyheid waarin hierdie tale fungeer. Die Baltiese en Slawiese tale is argaïes en daar word geglo dat tale in dié groepe nader is aan proto-Indo-Europees as enige ander lewende tale. Daar is taalkundiges wat dié samevoeging van die Baltiese en Slawiese tale in een groep betwis.
- Afro-Asiatiese tale
- Die Afro-Asiatiese taalfamilie verwys na 'n groep verwante tale wat in Noord-Afrika en die Midde-Ooste sedert antieke tye gepraat word. Dié taalfamilie is so genoem omdat dit oor Afrika en Asië streek. Die grootste moderne taal wat tot die Afro
- Vespasianus
- Titus Flavius Vespasianus was die negende keiser van die Romeinse Ryk van 69 tot 79
- Maltees
- Maltees (Malti) is 'n Semitiese taal wat deur sowat 522 000 mense gebesig en op die eiland Malta gepraat word. Dit het oorspronklik uit 'n Arabiese dialek ontstaan en is tans die enigste inheemse Semitiese taal in Europa. Dié taal gebruik, as enigste
- Peter Hain
- Peter Gerald Hain is 'n politikus van die Britse Arbeidersparty. Hy was parlementslid in Londen vir Neath (Wallis) en het Noord-Ierland en Wallis in die Britse kabinet verteenwoordig. Hain het as tiener van Suid-Afrika na die Verenigde Koninkryk verhuis
- Semitiese taalfamilie
- Die Semitiese taalfamilie is 'n taalgroep, wat die tale Arabies, Amharies, Hebreeus, Tigrinya, Aramees, Maltees en ander omvat. Dit word altesaam deur meer as 270 miljoen mense in Noord-Afrika, die Midde-Ooste, aan die Horing van Afrika en Malta gepraat
- Guam
- Guam is 'n eilandgebied van die Verenigde State van Amerika in die westelike Stille Oseaan, wat die suidelike deel van die Mariana-eilande beslaan, en is in Mikronesië geleë. Die eilande beslaan 'n oppervlakte van 541,3 km² en het 'n bevolking van 168
- Fang
- Fang is 'n Afrika-taal, verwant aan Bulu. Dit word in Wes-Afrika, onder ander Rio Muni gepraat
- Langreo
- Langreo is 'n nedersetting in die Spaanse provinsie Asturië in die streek Asturië met 'n oppervlakte van 82 km². In 2011 het Langreo 44 737 inwoners gehad. Langreo is die hoofstad van die comarca Nalón
- Lughawe Phu Cat
- Lughawe Phu Cat is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 30 km suid van Quy Nhon, in die provinsie Binh Dinh en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines
- Samogities
- Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat