Baltiese tale
Die Baltiese tale is 'n subgroep van die Indo-Europese taalfamilie wat deur Baltiese volke in Noordoos-Europa gepraat word.
- Paul Gerhardt
- Paul Gerhardt was 'n Evangelies-Lutherse teoloog. Hy het bekendheid verwerf as die beduidendste skrywer van Duitse kerkliedere naas Martin Luther
- Orlando di Lasso
- Orlando di Lasso, soms ook Orlande of Roland de Lassus; Latyns Rolandus Lassus was een van die beduidendste komponiste van die Hoog-Renaissance
- Mindaugas
- Mindaugas was die eerste bekende grootvors van Litaue asook die enigste koning van dié land
- Orrefors Kosta Boda
- Orrefors Kosta Boda AB is 'n Sweedse onderneming wat gevorm is nadat die vroeër selfstandige glasfabrieke Orrefors, Kosta, Boda en Åfors in die sogenaamde "Glasryk" van die Suid-Sweedse provinsie Småland saamgesmelt het. Die onderneming maak sedert
- Noordkanaal
- Die Noordkanaal is die seestraat wat die noordooste van Ierland van Suidwes-Skotland skei. Dit verbind die Ierse See met die Atlantiese Oseaan en maak deel uit van die seegebied wat deur die Internasionale Hidrografiese Organisasie (IHO) amptelik
- Käthe Kollwitz
- Käthe Kollwitz word by die bekendste 20ste eeuse Duitse kunstenaars gereken. Ondanks haar moeilike lewensomstandighede het sy met haar ernstige litografieë, etse, kopergravures en houtsnywerke 'n tydlose kunsstyl ontwikkel en was 'n tyd lank ook as
- Villa Tugendhat
- Villa Tugendhat is 'n privaat woonhuis wat volgens 'n ontwerp van die Duits-Amerikaanse argitek Ludwig Mies van der Rohe (1886–1969) tussen 1929 en 1930 vir die entrepreneurs-egpaar Fritz en Grete Tugendhat, die ouers van die Duitse filosoof Ernst
- Gelsenkirchen
- Gelsenkirchen is 'n selfregerende stad en historiese sentrum van steenkoolmynbou en swaar nywerhede in die Ruhrgebied, 'n digbevolkte nywerheidsgebied in die Duitse deelstaat Noordryn-Wesfale. Die stad het in Duitsland veral vanweë die plaaslike
- Justinas Marcinkevičius
- Justinas Marcinkevičius was 'n Litause digter, skrywer, vertaler en dramatikus
- Elektriese impedansie
- Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan