Baanhelling

Baanhelling of wentelinklinasie meet die helling van ’n voorwerp se wentelbaan om ’n hemelliggaam. Dit word uitgedruk as die hoek tussen ’n verwysingsvlak en die wentelvlak of rigtingsas van die wentelende liggaam.
Mnemosune
Mnemosune was in die Griekse mitologie ’n Titaanse godin en die verpersoonliking van geheue. Sy was die dogter van Uranos en Gaia en die ma van die Muses by Zeus. Sy en Zeus het nege nagte agtereenvolgens bymekaar geslaap en so die nege Muses verwek
Huis (astrologie)
Die huise in astrologie is die twaalfvoudige verdeling van die horoskoop wat betrekking het op die verskillende lewensterreine. Die stand van ’n planeet weerspieël hiervolgens op watter gebied die planeet werksaam is. Daar is verskeie huisstelsels in
Hesperide
Die Hesperides was in die Griekse mitologie nimfe wat ’n lieflike tuin in die verre westelike deel van die wêreld versorg het. Dit was naby die Atlasgebergte in die hedendaagse Tanger, Marokko, geleë op die rand van die omringende Okeanos, die
Eduard IV van Engeland
Eduard IV was van 1461 tot 1483 koning van Engeland. Hy was die seun van Richard van York en Cecily Neville en die eerste koning van die Huis van York. Daar word soms gemeen dat Eduard buite-egtelik was omdat sy pa in die vermoedelike bevrugtingstyd weg
Harold Godwinson
Harold II Godwinson was van 5 Januarie 1066 tot met sy dood die laaste Angel-Saksiese koning van Engeland voor die Normandiese verowering. Hy was die seun van Godwin, Graaf van Wessex en sy tweede vrou, Gytha Thorkelsdóttir, ’n familielid van koning
Iwan VI van Rusland
Iwan VI Antonowitsj was van 1740 tot 1741 keiser van Rusland
Prinses Victoria van Sakse-Koburg-Saalfeld
Prinses Victoria van Sakse-Koburg-Saalfeld was die ma van koningin Victoria
Eduard V van Engeland
Eduard V was van 9 April tot 25 Junie 1483 koning van Engeland. Hy was die seun van Eduard IV van die Huis van York en Elizabeth Woodville
Wasili IV van Rusland
Wasili IV Sjoeiski was van 1606 tot 1610, tydens die Tyd van Beroeringe, tsaar van Rusland ná die moord op Vals Dmitri I
Wakanda
Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos