Australasië
Australasië is die gebied rondom Australië, Nieu-Seeland, Nieu-Guinea, die daaromliggende eilande van Melanesië en ook 'n deel van Indonesië. Die begrip is afkomstig van Charles de Brosses, wat dit in 1756 gebruik het om die gebied af te grens van Polinesië en Magellanica.
- Heinrich Wilhelm Olbers
- Heinrich Wilhelm Matthäus Olbers (1758–1840) was 'n Duitse sterrekundige, geneesheer en fisikus. Hy het twee asteroïdes en ses komete ontdek en het 'n metode ontwikkel om die baan van 'n komeet met slegs drie waarnemings te bepaal. Olbers se Paradoks
- Thomas Becket
- Thomas Becket (1118–1170) was ’n Britse priester wat die aartsbiskop van Kantelberg geword het. Hy het ’n ernstige appeltjie te skil gehad met koning Hendrik II van Engeland, en dié het glo gesê: "Who will rid me of this turbulent priest?" As
- Bikini-ringeiland
- Die Bikini-ringeiland is 'n onbewoonde atol of ringeiland in die Stille Oseaan, waar die VSA vroeërjare kernwapens getoets het. Die atol van 2,32 vierkante kilometer is deel van die Marshalleilande in Mikronesië. Dit bestaan uit 36 eilandjies rondom 'n
- Oliver Cromwell
- Oliver Cromwell (1599–1658) was ’n Engelse militêre en politieke leier wat ten tyde van die Engelse Burgeroorlog die parlementêre weermag teen koning Karel I van Engeland gelei het. Nadat die koning verslaan is, het Cromwell ’n republiek uitgeroep
- Sint Agnes
- Die heilige Agnes was 'n dertienjarige martelaar wat vir haar Christelike geloof gesterf het
- Kurt Waldheim
- Kurt Josef Waldheim (1918–2007) was 'n Oostenrykse regsgeleerde, diplomaat en politikus. Hy was van 1972 tot 1981 die sekretaris-generaal van die Verenigde Nasies (VN), en van 1986 tot 1992 die bondspresident van Oostenryk
- Ban Ki-moon
- Ban Ki-moon is 'n Suid-Koreaanse diplomaat en politikus. Vanaf 17 Januarie 2004 tot 1 Desember 2006 was hy Suid-Korea se minister van Buitelandse Sake en Handel. Van 1 Januarie 2007 tot 31 Desember 2016 het hy as die sekretaris-generaal van die Verenigde
- Arthur Griffith
- Arthur Griffith was 'n Ierse politikus en skrywer. Hy was die stigter van die politieke party Sinn Féin, wat die politieke vleuel van die Ierse Republikeinse Leër geword het. Griffith het gesê dat die Uniewette van Groot-Brittanje en Ierland (1800
- Wilhelm Marx
- Wilhelm Marx was 'n Duitse regsgeleerde en politikus. Hy was twee keer die rykskanselier (regeringsleier) van die Republiek van Weimar
- Samogities
- Samogities word soms as 'n taal van Litaue beskou en soms as 'n dialek van Litaus, die amptelike taal van Litaue. Samogities word veral in Wes-Litaue in die historiese streek Samogitië deur sowat 500 000 mense gepraat