Atoommassa

Die atoommassa, met verwysing na sekere isotope van 'n chemiese element, is die massa van een atoom van die isotoop uitgedruk in verenigde atoommassaeenhede (ame). Die ame is staan ook as 'n dalton bekend. Die atoommassa is so gedefinieër dat die atoommassa van koolstof-12 presies 12 ame is. Geen ander isotoop se massa werk uit tot 'n heelgetal nie, vanweë die effek van die bindingsenergie in die kern. Daar is altyd 'n massatekort of -oorskot.
Meter
Die meter is die SI-basiseenheid van lengte. Dit word gedefinieer as die afstand wat lig aflê in 'n absolute vakuum in 'n tydsinterval van 1 / 299 792 458 van 'n sekonde
Kontrolesom
'n Kontrolesom is 'n vorm van oortolligheidstoets, 'n eenvoudige manier om die integriteit van data te verseker deur foutsporing te doen op data wat versend is (telekommunikasie) of op data wat gestoor is (Rekenaarberging). Dit word gedoen deur die
Massa
Massa is 'n eienskap van fisiese voorwerpe wat rofweg gesproke 'n maatstaf is van die hoeveelheid materie wat hulle bevat. Dit is 'n sentrale begrip van klassieke meganika en verwante vakke
Termodinamika
Termodinamika word vandag beskou as deel van die vak Fisiese Chemie, al is die Termodinamika as vakgebied streng gesproke ouer as Fisiese Chemie. Die ontstaan van Termodinamika hang nou saam met die uitvinding van die stoommasjien in die 18de eeu. Die
Newton se bewegingswette
Newton se bewegingswette bestaan uit drie natuurwette wat 'n direkte verwantskap verskaf tussen die krag wat op 'n liggaam uitgeoefen word en die beweging van daardie liggaam. Hulle is eerste deur sir Isaac Newton saamgestel in sy werk Philosophiae
Hoek (meetkunde)
In meetkunde en driehoeksmeting, is 'n hoek die beeld wat op 'n plat vlak gevorm word deur twee strale wat 'n gemeenskaplike eindpunt het. Hierdie eindpunt word die verteks van die hoek genoem. Die grootte van die hoek is die "hoeveelheid rotasie" wat
Arrhenius se vergelyking
Arrhenius se vergelyking is 'n eenvoudige dog verbasend akkurate formule wat die temperatuurafhanklikheid van die snelheidskontante en daarom ook die reaksiesnelheid van 'n chemiese reaksie beskryf. Die vergelyking is vir die eerste keer voorgestel deur
Statistiek
Statistiek word meermale beskryf as die wetenskap wat met die insameling en ontleding van data (waarnemings) te make het, asook met die maak van gevolgtrekkings en die neem van besluite op grond van dié ontledings. Dit is gebaseer op statistiese teorie
Wentelbaan
’n Wentelbaan is in fisika die pad waarlangs een voorwerp om ’n punt in die ruimte wentel of draai, soos ’n planeet om die massamiddelpunt van die Sonnestelsel. Planete se wentelbane is gewoonlik ellipties
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in