Asië
Asië is die wêreld se grootste kontinent in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 44 579 000 km² wat 33% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 4 miljard mense – ongeveer 60% van die wêreldbevolking.
- Babilon
- Babilon was 'n belangrike antieke Midde-Oosterse stad in Mesopotamië. Dit was die hoofstad van Babilonië en was beroemd vanweë die groot rykdom van sy mense. Soms word die woord "Babilon" gebruik om na 'n plek van plesier en immorele gedrag te verwys
- Toearegs
- Die Toearegs is 'n groot etniese Berberkonfederasie. Hulle bly veral in die Saharawoestyn waar hulle 'n gebied vanaf die verre suidweste Libië tot suidelike Algerië, Niger, Mali en Burkina Faso bewoon. Toearegs is tradisioneel nomadiese pastorale
- Tibet
- Tibet is 'n geografiese gebied op die Hoogland van Tibet. Dit word hoofsaaklik deur Tibettane, een van die 56 amptelik erkende etniese groepe ("nasionaliteite") van die Volksrepubliek China, bewoon en beslaan 'n oppervlakte van 1,2 miljoen km². Die
- Rio Grande
- Die Rio Grande, Río Bravo del Norte [ˈri.o ˈβɾaβo ðel ˈnorte] of net Río Bravo, is 'n groot suidoos-vloeiende rivier in Noord-Amerika. Die rivier, met 'n lengte van 3 051 km, is die derde langste rivier in die Verenigde State na die
- Cecily Sash
- Cecily Sash is in 1925 op Delmas gebore. Na sy haar skoolloopbaan aan die Johannesburg Girls' High School voltooi het, het sy aan die kunsskool van die Witwatersrandse Tegniese Kollege onder Maurice van Essche gestudeer
- Mary Renault
- Mary Renault is die skrywersnaam van Mary Challans. Sy was 'n leerling van Clifton High School in Bristol, waarna sy verder aan die St. Hugh's College en Radcliffe Infirmary in Oxford gestudeer het
- Elektrisiteitsvoorsiening
- Elektrisiteitsvoorsiening is die verskaffing van elektrisiteit aan gebruikers op plaaslike, streek- en nasionale vlakke. Dit bestaan uit die ontwikkeling van elektrisiteit, die transmissie van elektrisiteit via hoëspanningsnetwerke en die verspreiding
- Skubdier
- Skubdiere, soos miereters of Ietermagoë, is soogdiere wat deur die aanwesigheid van opvallende horingskubbe gekenmerk word. Die voorpote het sterk graafkloue waarmee mier- en termietneste oopgegrawe word
- John Galsworthy
- John Galsworthy (1867–1933) het in die eerste dertig jaar van die 20ste eeu 'n groot aantal Engelse romans en toneelstukke geskryf. Hy is veral bekend vir sy romansiklus The Forsyte saga. Die Engelse skrywer John Galsworthy is op 14 Augustus 1867 in
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos