Arrhenius se vergelyking
Arrhenius se vergelyking is 'n eenvoudige dog verbasend akkurate formule wat die temperatuurafhanklikheid van die snelheidskontante en daarom ook die reaksiesnelheid van 'n chemiese reaksie beskryf. Die vergelyking is vir die eerste keer voorgestel deur die Nederlandse chemikus J.H. van’t Hoff in 1884 en vyf jaar later het die Sweedse chemikus Svante Arrhenius 'n fisiese regverdiging en interpretasie van die vergelyking voorsien. Die vergelyking kan as 'n empiriese vergelyking beskou word. Die vergelyking kan gebruik word om die temperatuurveranderinge van diffusiekoëffisiënte te modelleer, die hoeveelheid kristalleemtes en baie ander termiesbeheerde prosesse/reaksies.
- Materiaalkunde
- Materiaalkunde sluit die dele van chemie en fisika in wat te doen het met die eienskappe van materiale. Materiaalkunde omvat vier klasse materiale, waarvan elkeen as 'n afsonderlike studieveld beskou kan word:metale
keramieke
polimere
saamgestelde
- Austeniet
- Austeniet is 'n metaalagtige nie-magnetiese vastestofoplossing van yster en 'n legeringselement. In gewone koolstaal bestaan austeniet bo die kritiese eutektiese temperatuur van 1000 K ; ander legerings van staal het verskillende eutektiese temperature
- Sintetiese radioaktiewe isotoop
- 'n Sintetiese radio-isotoop, is 'n radionuklied wat nie in die natuur aangetref word nie: daar bestaan geen natuurlike proses of meganisme wat dit vervaardig nie of dit is so onstabiel dat dit verval in 'n baie kort tydsbestek. Voorbeelde hiervan is
- Hazop
- HAZOP is 'n metodologie vir die identifikasie en hantering van potensiële probleme in nywerheidsprosesse, veral dié wat tot 'n gevaarsituasie kan lei of 'n ernstige beperking op die proses kan plaas. Dit staan allerweë as HAZOP bekend. Sommige skrywers
- Elektroniese komponent
- 'n Elektroniese komponent is 'n basiese elektroniese element wat gewoonlik in 'n diskrete vorm verpak word met twee of meer verbindingsdrade of metaalgeleiers. Die komponente is bedoel om aanmekaar verbind te word, gewoonlik deur soldeerwerk op 'n
- Lewensvatbaarheidstudie
- 'n Lewensvatbaarheidstudie is 'n voorlopige studie wat onderneem word om 'n projek se lewensvatbaarheid te bepaal en te dokumenteer. Die begrip word ook dikwels gebruik om na die dokument/verslag self te verwys. Die resultate van so 'n studie word gebruik
- Orsat gasanalise
- Orsat gasanalise is 'n metode wat gebruik word in die analise van uitlaatgasse. Die apparaat wat gebruik word kan in die meegaande illustrasie gesien word. Die apparaat bestaan uit 'n buret (A) wat tipies gegradeer is tot en met 100 kubieke sentimeter
- Enjinverplasing
- Enjinverplasing word gedefinieer as die totale volume lug/brandstofmengsel wat 'n enjin kan insuig tydens een volledige enjinsiklus; dit word normaalweg in kubieke sentimeter of liter aangegee. In 'n suierenjin is hierdie die volume wat gevee word soos
- Projek
- Die term projek word in projekbestuur op verskillende maniere gedefinieer:'n Onderneming waarby die inset van mense, materiaal en finansiële middele opnuut georganiseer word met die doel om 'n bepaalde hoeveelheid werk of 'n spesifieke opdrag te
- Elektriese impedansie
- Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan