Aroab

Aroab is 'n dorp met 'n bevolking van ongeveer 5 000 in die ǁKaras-streek in die suide van Namibië. Dit lê sowat 170 kilometer (110 myl) suidoos van Keetmanshoop aan die rand van die Kalahariwoestyn. Die gemiddelde jaarlikse reënval is sowat 150-200 mm. Aroab is die distriksentrum vir die Keetmanshoop Landelike-verkiesingsafdeling.
Growwe twa
Growwe twa of langbeenboesmangras is 'n grasspesie wat inheems aan Botswana, Namibië en Suid-Afrika is. Dit kom veral in die Sukkulente Karoo en die Nama-Karoo voor. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys
Wildekatoen
Die wildekatoen is 'n plant wat inheems is aan Suid-Afrika. Dit kom in KwaZulu-Natal, Mpumalanga en Limpopo voor asook in Eswatini, Namibië en Botswana
24 Desember
24 Desember is die 358ste dag van die jaar in die Gregoriaanse kalender. Daar volg nog 7 dae in die res van die jaar
Reed Smoot
Reed Smoot was 'n Amerikaanse politikus
Higroskopie
Higroskopie is in chemie, fisika en biologie die eienskap van heelparty stowwe om vog aan die lug te onttrek en op te neem
Botterpit
Die botterpit of nar(r)a is 'n plant wat wydverspreid en inheems is aan Namibië. In Suid-Afrika is sy status nie goed bekend nie. Die laaste melding stam uit 1925. Op die SANBI-rooilys is dit as Nie voldoende inligting nie (DDD) gelys. Die moontlike
Fyntwa
Fyntwa of kortbeenboesmangras is 'n grasspesie in die Poaceae familie. Op die SANBI-rooilys is dit as veilig (LC) gelys
Ink
Ink is 'n kleurstof in die vorm van 'n vloeistof wat maklik met 'n pen of 'n ander middel op 'n bladsy aangebring kan word om te skryf. Gewoonlik is dit op waterbasis en sal die ink opdroog wanneer dit aangebring is
Onkologie
Onkologie is die studie van die oorsake, siektesimptome en -tekens van verskillende soorte kanker. 'n Dokter wat onkologie praktiseer word 'n onkoloog genoem. Die term is afkomstig van die Griekse onkos (ονκος), wat "lomp" of "gewas" beteken; en die
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos