Argon-38
Argon-38 is 'n stabiele isotoop van argon, 'n edelgas.
- Yster-57
- Yster-57 is 'n stabiele isotoop van yster. Dit is 'n seldsame isotoop
- Spikulum
- 'n Spikulum is 'n verharde orgaan in die vorm van 'n klein spiesie. Dit kom veral by sponse soos die glassponse voor
- Aluminium-27
- Aluminium-27 is 'n stabiele isotoop van aluminium. Dit is die enigste stabiele isotoop
- Yster-60
- Yster-60 is 'n radio-aktiewe isotoop van yster
- Tolueen
- Tolueen is 'n aromatiese koolwaterstof met die chemiese formule C6H5CH3. Dit is 'n uiters belangrike nie-polêre oplosmiddel wat die plek van benseen ingeneem het, omdat dit minder gevaarlik vir menslike gesondheid is
- Koudeks
- 'n Koudeks is 'n knol, 'n verdikte wortel, stingel of deel van die stam van 'n plant wat vlak bo of vlak onder die grond groei. Die blare en die blomme sit op hierdie verdikte deel. Plante met 'n koudeks word by talle plantfamilies aangetref
- Kaliumperchloraat
- Kaliumperchloraat is 'n sout wat uit K+ en perchloraat-ione bestaan. Dit is die kaliumsout van perchloorsuur (HClO4
- Chloried
- 'n Chloried is 'n chemiese stof wat chloor in 'n oksidasietoestand van -1 bevat
- Neon-20
- Neon-20 is 'n stabiele isotoop van neon
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in