Argon-37

Argon-37 is 'n radioaktiewe isotoop van argon, 'n edelgas.
Sukkulensie-indeks
Die sukkulensie-indeks is 'n rowwe maat vir die sukkulensie van 'n vetplant
Achondriet
Achondriete is meteoriete wat se materiaal in teenstelling tot die chondriete s'n belangrike differensiasie ondergaan het. Van die achondriete kan van ander hemelliggame soos die Maan, die planeet Mars of van asteroïede soos Vesta stam
Candi Plaosan
Die Candi Plaosan is in die middel van die 9de eeu deur koning Rakai Pikatan van Sanjaya en sy vrou Pramodhawarddhani gebou. Sy was die dogter van die Sailendra koning Samaratungga wie die Borobudur gebou het. Plaosan lyk die vereniging van die Sanjayas
Polipropileen
Polipropileen (PP) is 'n polimeer van propeen C3H6
Protongeïnduseerde X-straalemissie
Protongeïnduseerde X-straalemissie (PIXE) is 'n tegniek wat bepaling van die element-samestelling van 'n verskeidenheid van monsters moontlik maak, soos metale, minerale, stof of selfs gasse. Dit is 'gevoelige tegniek vir elemente soos fosfor, swawel
Fotolise
Fotolise is 'n chemiese proses waarin ligenergie gebruik word om molekule te ontbind. Dikwels is fotolise die eerste stap in 'n fotochemiese reaksie
Bastnäsiet
Bastnäsiet is 'n groep van minerale met algemene formule LnCO3F waarin Ln= La, Ce, Y, Nd en ander lantaniede. Die naam is afgelei van die Sweedse dorp Bastnäs waar dit die eerste keer gevind is
Satraap
'n Satraap was 'n goewerneur van 'n provinsie in die Mediese en Oud-Persiese Ryk van die Achaimene
Osmiridium
Osmiridium is 'n seldsame PGE-mineraal. Dit is volgens Hey se definisie (1963) 'n legering van osmium en iridium met Os<32% en het die kubiese struktuur wat suiwer iridium besit. Indien Os>32% word die struktuur heksagonaal soos osmium self en word dit
Elektriese impedansie
Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan