Argon-36

Argon-36 is 'n stabiele isotoop van argon, 'n edelgas. Dit is een van die drie stabiele isotope van die element, naas argon-38 en argon-40. Die voorkoms van argon-36 op aarde bedra 0,3365%.
Dawid Swart
Dawid Swart was 'n Suid-Afrikaanse akteur wat in verskeie Afrikaanse rolprente gespeel het
Bottersuur
Bottersuur of butanoësuur is 'n karboksielsuur met die chemiese struktuurformule CH3CH2CH2-COOH, bevattende vier koolstofatome. Die afgeleide soute en esters heet butirate. Bottersuur is ontdek deur Adolf Lieben en Antonio Rossi in 1869. 'n Deel van
Bosveld
Die Bosveld is 'n subtropiese bos- en struikveld ekostreek van Suider-Afrika. Dit sluit die meeste van die Limpopoprovinsie en 'n klein deel van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika in, asook die Sentraal- en Noord-Oostelike distrikte van Botswana
Naftaleen
Naftaleen is 'n organiese verbinding met formule C10H8
Cotunniet
Cotunniet is 'n loodhoudende mineraal met formule PbCl2. Dit is genoem na die Italiaanse professor in anatomie, Domenico Cotugno (1736-1822
Muskoviet
Die mineraal muskoviet is 'n gehidreerde kalium-aluminium-fillosilikaat met die chemiese formule KAl2(AlSi3)O10(F,OH)2
211 v.C.
Prešov
Prešov is 'n groot nedersetting in Slowakye. Dit is die derde grootste stad in Slowakye, met ongeveer 91 352 inwoners
Tafelsout
Tafelsout is 'n natuurlike geurmiddel wat daagliks in kos geëet word
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in