Argitektuur

Argitektuur is die ambag, kuns en wetenskap om geboue en strukture te ontwerp. Die presiese definisie van boukuns en argitektuur bly sedert die vroeë 20ste eeu omstrede - dit is afhanklik van die betrokke konteks. Die ontwerp en verwesenliking van geboue en strukture het dikwels estetiese, tegniese, ekonomiese en politieke implikasies. Gewoonlik word argitektuur as deeldissipline van die bouwese by die ingenieurswetenskappe gereken.
Heilige Graal
Die Heilige Graal is een van die bekendste mites van die Westerse geskiedenis en letterkunde wat die soektog na 'n baie begeerlike voorwerp beskryf. Die vroegste bronne van die Graal-tematiek is waarskynlik nie van Christelike oorsprong nie. Die
Druïdisme
Druïdisme is 'n stelsel van godsdiens, filosofie en onderrig van die Druïde wat die bewaarders was van die voor- of vroeg-Keltiese gelowe. Hulle was die krag wat eenheid gesmee het tussen die verskillende Keltiese groeperinge. Hierdie kaste oud
Walt Whitman
Walter "Walt" Whitman was 'n Amerikaanse digter, essayis en joernalis. As humanis het hy deel uitgemaak van die oorgang tussen transendentalisme en literêre realisme sodat sy werke albei genres weerspieël. Whitman word beskou as een van die mees
Wicca
Wicca [ˈwɪkə] is die moderne manifestasie van die ou paganisme of heksebeweging wat veral in Anglo-Amerikaanse lande uitgebrei het. Die term Wicca is afgelei uit die ou Angel-Saksiese taal en beteken letterlik "waarsegger" (die vroulike term is wicce
Kastilië
Kastilië is 'n grensprovinsie van Spanje wat so genoem is na gelang van die vele kastele wat daar opgerig is om die gebied teen die More te beskerm. Die gebied is in 950 deur Graaf Fernán González onafhanklik gemaak. Die gebied was die brandpunt van
Vierde Weg
Die Vierde Weg fokus op 'n nuwe manier van lewe. Die leëring fokus op innerlike ontwikkeling binne die alledaagse konteks waarbinne 'n mens lewe. Die rigting het ontstaan deur die leringe van George Ivanovitch Gurdjieff (1866-1949). Gurdjieff se lering
Okkultisme
Okkultisme ondersoek die verborge, geheimsinnige en bonatuurlike aspekte van die lewe. Okkultiste is oortuig daarvan dat 'n mens toegang het tot dieper kennis en insig as wat bereik kan word deur 'n gewone lewenservaring van die normale vyf sintuie
Waterverfskilderkuns
Waterverfskilderkuns maak gebruik van 'n verf wat verkry word deur 'n kleurpigment te meng met 'n bindingsmiddel wat oplosbaar is in water. Bindmiddels wat gebruik kan word vir waterverf sluit in eiwitte (kaseïen) of koolhidrate (setmeel) of silikaat
Fama Fraternitatis
Die Fama Fraternitatis word beskou as een van die brondokumente van die oorspronklike Orde van die Rosekruis. Die notaris Haselmeer het die bestaan van die manuskrip (moontlik) reeds in 1610 genotuleer, asook in 'n paragraaf in die Cassel uitgawe van 1614
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos