Apostoliese Geloofsending

Die Apostoliese Geloofsending van Suid-Afrika (AGS) is 'n klassieke Pinkster Christelike denominasie in Suid-Afrika. Met 1,2 miljoen aanhangers is dit Suid-Afrika se grootste Pinksterkerk en die vyfde grootste godsdiensgroepering in Suid-Afrika en verteenwoordig 7,6 persent van die bevolking.
Sarel Pretorius
Sarel Pretorius is 'n rugbyspeler wat op skrumskakel vir die Cheetahs in Superrugby speel. Hy het ook in 2007 tot 2011 vir die Griekwas in die Curriebeker gespeel
Sinoville
Sinoville is 'n voorstad in Pretoria. Dit is 8 km noordoos van Pretoria se middestad geleë en sluit die noordelike hange van die Magaliesberg en 'n deeltjie van die kruin in. Die voorstad is na die bekende Sinovich-familie vernoem en beskik ook oor
Dean Greyling
Dean Greyling is 'n rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op stut speel
Cobus Grobbelaar
Cobus Grobbelaar is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby speel
Werner Kruger
Werner Kruger is 'n rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby op stut speel
Kabamba Floors
Kabamba Floors is ’n rugbyspeler wat vir die Cheetahs as ’n flank speel in die Curriebeker en die Superrugbyreeks
Callie Visagie
Callie Visagie is 'n rugbyspeler wat haker vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in Superrugby speel
Franco van der Merwe
Franco van der Merwe is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en vir die Lions of die Sharks in Superrugby speel
Lionel Mapoe
Lionel Mapoe is 'n rugbyspeler wat vir die Goue Leeus in die Curriebeker en die Lions in Superrugby op vleuel speel
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in