Antonio Gramsci
Antonio Gramsci was 'n Italiaanse skrywer, politikus en politieke teoretikus.
- Peter Sloterdijk
- Peter Sloterdijk is 'n Duitse filosoof en kultuurteoretikus. Hy is 'n professor in filosofie en mediateorie aan die Universiteit van Kuns en Ontwerp Karlsruhe. Hy is mede-aanbieder van die Duitse televisie program Im Glashaus: Das Philosophische Quartett
- Émile Durkheim
- David Émile Durkheim kan as die eerste ware sosioloog in Europa beskou word, en het homself as wetenskaplike veral besiggehou met die probleem van die sosiale kohesie, één van die hoofvrae in die sosiologie
- Nassau
- Nassau is die hoofstad en grootste stad van die Bahamas, 'n eilandnasie in die Atlantiese Oseaan. Die stad is aan die noordoostelike kus van die eiland New Providence geleë. Die stad het in 2016 'n bevolking van 274 400 gehad, of net meer as 70% van die
- Manama
- Manama is die hoofstad en grootste stad van Bahrein. Die stad het 'n bevolking van 162 000 in 2001 gehad en 'n oppervlakte van 30,54 km². Manama, 'n belangrike handelsentrum in die Persiese Golf, is die tuiste van 'n baie diverse bevolking. Na periodes
- Vientiane
- Vientiane is die hoofstad en grootste stad van Laos. in 2009 'n bevolking van 350 000 gehad. Die stad lê in die Vientiane-distrik. Vientiane het ongeveer 400 000 inwoners. Die stad is aan die noordoewer geleë in 'n draai van die Mekongrivier. Die naam
- Carl Schmitt
- Carl Schmitt was 'n Duitse politieke filosoof en regsgeleerde. Hy was veral invloedryk gewees in die politieke filosofie en regsfilosofie
- Edward Said
- Edward Wadie Said, ook genoem Saïd was 'n Palestynse-Amerikaanse literêre geleerde en voorvegter van die Palestynse saak
- Anaximenes
- Anaximenes was 'n Griekse filosoof gedurende die 6de eeu voor Christus, en lid van die Skool van Milete. Hy was waarskynlik 'n jonger tydsgenoot van Anaximander, wie se student en vriend hy was. Hy skryf 'n natuurfilosofiese werk oor kosmologie, waarin hy
- Zbigniew Brzeziński
- Zbigniew Kazimierz Brzeziński was 'n Pools-Amerikaanse politieke wetenskaplike. Naas Henry Kissinger en Samuel Huntington word hy beskou as een van die mees prominente Amerikaanse geostrateë
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in