Antofagasta
Antofagasta is die grootste stad van die Norte Grande-streek van Chili en hoofstad van die gelyknamige provinsie met 404 654 inwoners (2012). Die stad is in 1870 gestig en in 1883 deur Chili van Bolivië gebuit.
- Baie-Comeau
- Baie-Comeau is die belangrikste nywerheidsentrum aan die Côte-Nord (noordkus) van die Région de Manicouagan, sowat 420 kilometer noordoos van Ville de Québec (Quebecstad). Dit is die geboortedorp van die gewese Eerste Minister van Kanada, Brian
- Verdun (Quebec)
- Verdun is 'n voorstad van Montreal, Quebec (Kanada) op die Île de Montréal (Montrealeiland), met 66 158 inwoners (2011). Die stad is gestig in 1671 en bekend vir sy talle parke en tuinbougebiede. Die Montréal Highland Games vind hier elke somer plaas
- Züsedom
- Züsedom is 'n dorpie met 'n oppervlakte van 10,35 vierkante kilometer en 247 inwoners (2010) in die Duitse deelstaat Mecklenburg-Voorpommere
- Dandong
- Dandong is 'n stad in die Chinese provinsie Liaoning met 'n bevolking van 2 409 697 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, aan die grens met Noord-Korea en aan die Yalu-monding in die Geelsee geleë
- Baskin-Robbins
- Baskin-Robbins is 'n Amerikaanse spesialiteitsroomysbesigheid wat deur Burt Baskin en Irv Robbins in 1945 in Glendale, Kalifornië geopen is. Baskin-Robbins noem hulself lank reeds "die wêreld se grootste roomysfranchise", met meer as 5 800
- Benetice
- Benetice is 'n dorp in Tsjeggië met 30 inwoners
- Córdoba, Argentinië
- Córdoba is die tweede grootste stad van Argentinië ná die hoofstad Buenos Aires en die hoofstad van die gelyknamige provinsie. Die stad is op 6 Julie 1573 deur die Spaanse conquistador Jerónimo Luis de Cabrera gestig en na die Spaanse stad Córdoba
- Pesjawar
- Pesjawar is 'n stad in die noordooste van Pakistan. Die stad het 'n bevolking van 3 055 254 in 2010 gehad en beslaan 'n oppervlakte van 1 257 km². Pesjawar is geleë net oos van die grens tot Afghanistan en noordwes van Islamabad en Rawalpindi
- Siepietnica
- Siepietnica is 'n dorp in die Poolse woiwodskap Subkarpate. Die dorp is aan die Ropa-rivier en ongeveer 132 km suid van Krakau en 43 km noord van die grens met Slowakye geleë
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in