Annelie Lotriet

Annelie Lotriet is 'n Suid-Afrikaanse politikus van die Vrystaat wat 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die opposisie Demokratiese Alliansie (DA) is. In Oktober 2019 was sy tydelik die leier van die opposisie tussen die bedanking van Mmusi Maimane en die verkiesing van John Steenhuisen. Sy dien al as 'n LP sedert Mei 2009. Sy dien ook as die party se koukusvoorsitter en het al 'n paar portefeuljes in die skadukabinet behartig. Voor Lotriet as 'n LP aangestel is, was sy in die provinsiale politiek van die Vrystaat betrokke.
Désirée van der Walt
Désirée van der Walt is 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die opposisie Demokratiese Alliansie (DA). Sy het voorheen die party in die Limpopo provinsiale wetgewer verteenwoordig. Sy was ook die provinsiale leier van die DA. Van
Beverley Abrahams
Beverley Lynnette Abrahams is 'n afgetrede Suid-Afrikaanse politikus. Sy is 'n lid van die African National Congress en het die party in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vanaf Mei 2014 tot Mei 2019 verteenwoordig. Abrahams was voorheen 'n lid van
Patricia Kopane
Semakaleng Patricia Kopane is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sy dien tans as lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie. Sy is die party se skaduminister van openbare werke en infrastruktuur en die DA se provinsiale
Patrick Mabilo
Solomon Patrick Mabilo is 'n Suid-Afrikaanse politikus afkomstig van die Noord-Kaap wat sedert November 2018 as die burgemeester van die Sol Plaatje Plaaslike Munisipaliteit dien. Hy is 'n lid van die African National Congress en het voorheen die party in
Natasha Mazzone
Natasha Wendy Anita Mazzone is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat tans as die hoofsweep van die amptelike opposisie in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika dien. Sy dien al sedert 2009 as 'n LP en verteenwoordig die grootste opposisieparty, die
Winston Rabotapi
Winston Rabotapi is Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien tans as lid van die Noordwes provinsiale wetgewer vir die Demokratiese Alliansie. Tussen 2009 en 2019 was hy 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
John Steenhuisen
John Henry Steenhuisen is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat sedert 2020 as die leier van die Demokratiese Alliansie (DA) dien. Hy was tussen November 2019 en November 2020 die tussentydse leier. Hy het die leier van die opposisie in die Nasionale
Anton Alberts
Anton De Waal Alberts is 'n Suid-Afrikaanse advokaat en politikus wat tans 'n lid van die Gauteng provinsiale wetgewer is, waar hy die Vryheidsfront Plus verteenwoordig. Hy is die party se koukusleier in die wetgewer. Alberts was 'n lid van die Nasionale
Glynnis Breytenbach
Glynnis Breytenbach is 'n voormalige aanklaer vir die Nasionale Vervolgingsgesag (NVG). Sy is ook die huidige Skaduminister van justisie en korrektiewe dienste asook 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika vir die Demokratiese Alliansie
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in