Anglo-Portugese Ooreenkoms van 1373

Die Anglo-Portugese Ooreenkoms van 1373 is op 16 Junie 1373 tussen die koninkryke van Engeland en Portugal aangegaan en onderteken deur hul monarge, koning Edward III van Engeland, en die Portugese koningspaar, Ferdinand I en Eleonora van Portugal. Die handtekeninge is bevestig deur 'n klerk, John de Banketre, met die woorde "with my usual flourish". Met hierdie verdrag is die twee seevarende nasies deur "ewigdurende vriendskap, unies en alliansies" met mekaar verbind.
Woiwodskap Subkarpate
Die Woiwodskap Subkarpate is een van 16 woiwodskappe in die Republiek van Pole. Dit is met die administratiewe hervorming van 1999 deur die samesmelting van die vroeëre woiwodskappe Rzeszów, Przemyśl en Krosno geskep. Die administratiewe hoofstad en
Laguna Beach
Laguna Beach is 'n klein strandoord en kunstenaarskolonie in die suide van die administratiewe distrik Orange County, Kalifornië, Verenigde State, halfpad tussen Los Angeles en San Diego geleë, en sowat 31 kilometer suidwes van Santa Ana, die distrik se
Ray Bradbury
Ray Douglas Bradbury was 'n Amerikaanse skrywer van wetenskapsfiksie, fantastiese, gruwel- en misterieuse romans en kortverhale. Meer as vyfhonderd titels het uit sy pen verskyn
San Gabriel Valley
San Gabriel Valley is een van die belangrikste valleie in die suide van die Amerikaanse deelstaat Kalifornië. Dit is oos van Los Angeles, noord van die Puente Hills, suid van die San Gabriel Mountains, en wes van die Inland Empire geleë. Sy naam is van
Ian Rankin
Ian Rankin is 'n Skotse skrywer wat veral met misdaadfiksie, waaronder sy reeks rondom polisie-inspekteur Rebus, internasionale bekendheid verwerf het. Rankin het hom daarnaas as literêre kritikus bekwaam
Tannenberg-monument
Die Tannenberg-monument is tussen 1924 en 1927 naby Hohenstein in Oos-Pruise opgerig ter herdenking van die oorwinnings wat Duitse magte tydens die Eerste Wêreldoorlog teen invallende Russiese troepe behaal het, veral in die Slag by Tannenberg (1914
Bloedige Sondag in Vilnius
Die term Bloedige Sondag verwys na die gebeure op 13 Januarie 1991 in Vilnius toe veertien mense tydens betogings vir die vryheid en onafhanklikheid van Litaue dood en meer as 1 000 beseer is. Die slagoffers is doodgeskiet of deur Sowjet-Russiese tenks
Kathleen McGowan
Kathleen McGowan is 'n Amerikaanse skryfster wat met haar romanreeks The Magdalene Line internasionale sukses behaal het. Haar boeke is al in vyftien tale vertaal
Ayran
Ayran is 'n verfrissende drank wat van jogurt berei word en sy oorsprong in die Kaukasus en Anatolië het. In landelike gebiede van Turkye is ayran die tradisionele drank wat aan gaste aangebied word
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos