Andrew Barnard

Andrew Barnard was die Koloniale Sekretaris van die Kaap die Goeie Hoop. Hy is in 1762 gebore as die seun van die Anglikaanse Biskop van Limerick. Hy sluit aan by die staatsdiens en is na die eerste Britse Besetting van die Kaap aangestel as Koloniale Sekrataris in 1797. Hy is vyf jaar vroeër getroud met lady Anne Lindsay, beter bekend as lady Anne Barnard. Hy bly aan die Kaap tot 1802, maar besoek weer die Kaapkolonie in 1807 sonder sy vrou. Terwyl hy hier was, is hy oorlede in die ouderdom van 45 jaar.
Howard Benson Timmins
Howard Benson Timmins was 'n Suid-Afrikaanse uitgewer. Hy is op 16 Junie 1904 in Kimberley gebore. Hy ontvang sy opleiding daar en ook in Engeland. Na praktiese opleiding van vyf jaar by die Londense uitgewersmaatskappy, George Allen & Unwin Ltd. keer hy
Marthinus Smuts Louw
Dr. Marthinus Smuts (Tinie) Louw, was 'n Suid-Afrikaanse finansier. Hy is op 15 Augustus 1888 in Ladismith gebore en ontvang opleiding aan die universiteite Stellenbosch en Edinburgh. Hy gee eers onderwys in die Oranje-Vrystaat en sluit later by Sanlam
Neville Lewis
Alfred Neville Lewis (1895-1972) was 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar. Hy is op 8 Oktober 1895 in Kaapstad gebore en ontvang opleiding aan die Suid-Afrikaanse Kollege en in Londen. Hy word een van die land se mees vooraanstaande portretskilders. Persone wat
Henriette Irene Louise Juta
Henriette Irene Louise Juta,, meer bekend as Rene, is 'n skrywer wat in Kaapstad gebore is. Sy is die dogter van Jan Carel Juta. Sy skryf The Cape Peninsula wat gepubliseer word in 1910 en in 1920 The Tavern, 'n roman oor die vroeë Kaap. Dit is gebaseer
Francis George Farewell
Francis George Farewell (1784–1829) was 'n vroeë pionier van Natal en 'n Luitenant in die Britse Vloot. Hy arriveer in 1823 in die Kaapkolonie en sluit aan by 'n ekspedisie op die skip Salisbury wat na Port Natal gestuur is. Hy word gelok deur die
John Maclean
Kolonel John Maclean was 'n Luitenant-goewerneur van Brits-Kaffrarië. Hy begin sy loopbaan in die Bitse Leër maar in November 1845 word hy aangestel as regeringsagent op Fort Peddie. In 1847 word hy as kommissaris aangestel vir die T'Sambie-stam en
Klappe
Die klappe is 'n tipe toestel wat die hefkrag van 'n vlerk verhoog teen 'n gegewe lugspoed. Klappe word gewoonlik aan die agterkant van die vlerk aangetref. Hulle word gebruik om die minimum spoed van 'n vliegtuig waarteen dit veilig kan vlieg te verlaag
Attie du Plessis
Adriaan Sarel du Plessis was 'n Suid-Afrikaanse sakeleier en voormalige direkteur van Sanlam. Hy was ook die broer van Barend du Plessis
Simeon Jacobs
Simeon Jacobs was 'n Prokureur-generaal en regter wat gebore is in Engeland. In 1852 word hy tot die Inner Temple toegelaat en kom in 1860 onder die beskerming van sir George Grey na die Kaapkolonie. Van 1860 tot 1866 was hy Prokureur-generaal van Brits
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos