Amos Masondo

Nkosiyakhe Amos Masondo is 'n Suid-Afrikaanse politikus wat die voorsitter van die Nasionale Raad van Provinsies (NRVP) is, 'n amp wat hy sedert 23 Mei 2019 beklee. Hy het 'n afgevaardigde op dieselfde dag geword en verteenwoordig Gauteng. Hy was voorheen 'n LP in die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika van 2014 tot 2019. Masondo was ook die eerste burgemeester van die Stad Johannesburg Metropolitaanse Munisipaliteit van 2000 tot 2011. Hy is 'n lid van die regerende African National Congress (ANC).
Andrew Cuomo
Andrew Mark Cuomo is 'n Amerikaanse politikus, skrywer en prokureur. Tussen 2011 en 2021 het hy as die 56ste goewerneur van die New York deelstaat gedien. Hy is 'n lid van die Demokratiese Party. Cuomo se pa, Mario Cuomo, het dieselfde amp vir drie
Zamani Saul
Zamani Saul is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy is tans die premier van die Noord-Kaap en die provinsiale voorsitter van die African National Congress (ANC), asook lid van die Noord-Kaapse Provinsiale Wetgewer. Saul was voorheen die provinsiale sekretaris
Debbie Schäfer
Deborah Anne "Debbie" Schäfer is 'n Suid-Afrikaanse politikus en prokureur wat die Wes-Kaapse minister van onderwys was, en ook 'n gewese lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement. Sy was voorheen 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika
Leon van Wyk
Leon David van Wyk is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Demokratiese Alliansie (DA). Sedert 22 Mei 2020 dien hy as die burgemeester van die George Plaaslike Munisipaliteit. Hy het vir korrupsie-beskuldigde Melvin Naik opgevolg. Van Wyk was
Mark Gordon
Mark Gordon is 'n Amerikaanse politikus. Hy is op 7 Januarie 2019 as die 33ste goewerneur van Wyoming ingehuldig. Hy het vanaf 2012 tot 2019 as die staatstesourier gedien. Gordon is 'n Republikein
Mxolisi Kaunda
Mxolisi Thomas Kaunda is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Sedert September 2019 dien hy as die burgemeester van die eThekwini Metropolitaanse Munisipaliteit. Hy was voor dit betrokke in die KwaZulu-Natalse provinsiale regering waar hy as die LUR vir vervoer
Peter Marais
Petrus Jacobus "Peter" Marais is 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy dien tans as lid van die Wes-Kaapse Provinsiale Parlement vir die Vryheidsfront Plus. Hy was die eerste bruin burgemeester van Kaapstad vanaf 2000 tot sy ontslag in 2001. Hy is hierna as
Refilwe Mtsweni-Tsipane
Refilwe Maria Tsipane, bekend as Refilwe Mtsweni-Tsipane is 'n Suid-Afrikaanse politikus en die huidige premier van Mpumalanga asook 'n lid van die Mpumalanga provinsiale wetgewer. Sy was voorheen die LUR vir samewerkende regering en tradisionele sake
Laura Kelly
Laura Kelly is 'n Amerikaanse politikus wat sedert 2019 as die 48ste goewerneur van Kansas dien. Sy is 'n lid van die Demokratiese Party en het die 18de distrik van die Kansas Senaat vanaf 2005 tot 2019 verteenwoordig. Sy het in 2017 aangekondig dat sy 'n
Sinéad O'Connor
Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met