Amashaka
Amashaka is 'n swart nedersetting in die Ubuhlebezwe Plaaslike Munisipaliteit, Harry Gwala-distriksmunisipaliteit van KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.
- Onder-Sabie
- Onder-Sabie is 'n groot ruskamp in die Krugerwildtuin aan die suidelike oewer van die Sabierivier, omtrent in die middel van die suidelike deel van die park. Dit is verbind aan die hoofkamp Skukuza deur die H4-1 teerpad (43 km), gereken die besigste
- Klaas Smitsrivier
- Die Klaas Smitsrivier is 'n rivier naby Komani (Queenstown) en deel van die opvanggebied van die Groot-Keirivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika
- Dwesa-natuurreservaat
- Dwesa-natuurreservaat is 'n natuurreservaat aan die Wildekus van die voormalige Transkei, Suid-Afrika wat deur die Oos-Kaapse Parkeraad bestuur word. Die reservaat se oppervlak beslaan 5 450 hektaar. Die Dwesa-Cwebe seebewaringsgebied, wat by die park
- Buffelspruit-natuurreservaat
- Buffelspruit-natuurreservaat langs die dorp Aliwal-Noord, is 'n klein natuurreservaat in die verre-noorde van die Oos-Kaapprovinsie van Suid-Afrika
- Kubusirivier
- Die Kubusirivier is 'n rivier wat water voorsien aan Stutterheim in die Oos-Kaap, Suid-Afrika
- Gonubierivier
- Die Gonubierivier is 'n rivier naby Oos-Londen in die Oos-Kaap, Suid-Afrika
- Wit-Keirivier
- Die Wit-Keirivier is 'n rivier in die Oos-Kaap in Suid-Afrika. Dit ontspring noord van Queenstown as die Grootvleispruit en sluit later aan by die Swart-Keirivier, om die Groot-Keirivier te vorm
- Dikhololo-wildreservaat
- Dikhololo is 'n wildreservaat in die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika, 24 km noord van die dorp Brits
- Swart-Keirivier
- Die Swart-Keirivier is 'n rivier wat in die Oos-Kaap in Suid-Afrika vloei
- Scope
- Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in