Aluminium-26

Aluminium-26 is 'n radioaktiewe isotoop van aluminium.
Magnesium-26
Magnesium-26 is 'n stabiele isotoop van magnesium. Dit is 'n taamlik seldsame isotoop
Neon-21
Neon-21 is 'n seldsame stabiele isotoop van neon
Kernmagnetiese resonansie
Kernmagnetiese resonansie ook: kernspinresonansie is 'n tegniek wat veral in die organiese chemie en 'n belangrike rol speel om afbeeldings te genereer
Fosfor-31
Fosfor-31 is 'n stabiele isotoop van fosfor. Dit is die enigste stabiele isotoop
Magnesium-24
Magnesium-24 is 'n stabiele isotoop van magnesium. Dit is die volopste isotoop
Poriewater
Poriewater is water wat binne die porieruimte van grond of gesteente voorkom. Poriewater is een van die faktore wat die stabiliteit van 'n hang bepaal. Dit speel 'n belangrike rol in die diagenese
Haueriet
Haueriet is 'n mineraal met chemiese formule MnS2. Dit is na Joseph Ritter von Hauer (1778-1863) en Franz von Hauer (1822-1899) genoem. Hulle was Oostenrykse geoloë
Maghemiet
Maghemiet is 'n mineraal met formule Fe2O3. Dit is die γ-allotroop van yster(III)oksied
Amalgaam
'n Amalgaam is 'n allooi van kwik, dit wil sê 'n oplossing van of 'n verbinding met 'n ander metaal
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos