Alice, Oos-Kaap

Alice is 'n dorpie in die Oos-Kaap, 120 km wes van Oos-Londen. Dit is op die wesoewer van die Tyhumerivier geleë, teenoor die hoofkampus van die Universiteit van Fort Hare.
Koffiefontein
Koffiefontein is 'n klein dorp in die suidweste van die Vrystaat, in Suid-Afrika
Cathcart
Cathcart is 'n dorp in die Oos-Kaap, tussen Komani (Queenstown) en Stutterheim. Die N6 nasionale pad loop deur Cathcart
Standerton
Standerton is 'n dorp in Mpumalanga, aan die Vaalrivier, sowat 156 km suidoos van Johannesburg en 64 km suid van Bethal
Niekerkshoop
Niekerkshoop is 'n dorp in die provinsie Noord-Kaap (Suid-Afrika). Die dorp is 75 km suidwes van Griekwastad en 42 km noordnoordoos van Prieska in die suidelike voorheuwels van die Asbesberge
Delareyville
Delareyville is 'n klein dorp in die suide van die Noordwesprovinsie, Suid-Afrika. Die dorp is in 1914 gestig en is genoem na Koos de la Rey. Die N14 nasionale pad gaan deur Delareyville
Britstown
Britstown is 'n dorp in die Noord-Kaap, Suid-Afrika. Die dorp is in die middel van die Karoo, ongeveer 700 km van beide Kaapstad en Johannesburg geleë. Dit word deur die Emthanjeni Plaaslike Munisipaliteit bestuur, wat onder die Pixley ka Seme
Dordrecht, Oos-Kaap
Dordrecht is 'n dorp in die Suid-Afrikaanse provinsie Oos-Kaap met sowat 7 000 inwoners. Dordrecht lê teen die oostelike hange van die Stormbergreeks en is onder meer bekend om sy rotstekeninge
Edenville
Edenville is 'n klein landboudorp in die Noord-Vrystaat, in Suid-Afrika. Die dorp is 48 km noordoos van Kroonstad en 50 km suidwes van Heilbron
Christiana
Christiana is 'n dorp in die suidweste van Noordwes op die oewer van die Vaalrivier
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos