Algebra

Algebra, of stelkunde, is die afdeling van wiskunde waar simbole gebruik word om strukture te beskryf en die verhoudings daartussen aan te dui. Klassieke algebra het uit die algemene metode van die oplos van vergelykings gekom. Hierin kom getalle en simbole voor wat bewerk word met maal, deel, optel en aftrek, asook ander bewerkings soos magte en magswortels. Die Noorse wiskundige Niels Henrik Abel bewys egter in 1824 dat polinome met graad vyf of hoër nie deur eksplisiete formules opgelos kan word nie. Moderne algebra ontwikkel dus sedert die negentiende eeu uit klassieke algebra en fokus eerder op abstrakte algebraïese strukture as op die oplos van voorgenoemde verhoudings. Algebra word algemeen as die "taal van wiskunde" beskryf, alhoewel daardie vae eretitel netsowel die velde van logika of selfs algemene filosofie beskore kon wees.
Griekse mitologie
Griekse mitologie is die versamelde mites oor Griekse gode en godinne asook antieke helde en heldinne. Hierdie legendes is oorspronklik geskep en versprei in die mondeling-poëtiese tradisie. Die oorblywende bronne van Griekse mitologie is transkripsies
Geld
Geld is 'n simboliese voorstelling van waarde. Iets besit slegs waarde as 'n mens dit vir 'n doel kan aanwend wat hom bevoordeel. Byvoorbeeld, volgens Maslow se behoeftehiërargie is die behoefte vir voedsel en beskerming primêr. Dit wil sê in sulke
Zimbabwe
Zimbabwe, amptelik die Republiek Zimbabwe, is 'n landingeslote land geleë in Suider-Afrika en begrens deur Zambië in die noordweste, Mosambiek in die noordooste, Suid-Afrika in die suide en Botswana in die suidweste. Die land het eers as Suid-Rhodesië
Thien Duong-grot
Die Thien Duong-grot (in Viëtnamees: Hang Thiên Đường is 'n massiewe grot wat as die grootste grot ter wêreld beskou word. Hierdie grot is in die Phong Nha-Ke Bang Nasionale Park in die provinsie Quang Binh in Viëtnam geleë, naby die grens met
Priemgetal
In wiskunde is 'n priemgetal 'n natuurlike getal groter as 1 waarvan die enigste positiewe delers 1 asook die getal self is. Alternatiewelik is 'n priemgetal 'n natuurlike getal met presies net twee natuurlike delers
Nieshout
Die nieshout is 'n mediumgroot boom wat inheems is aan Afrika suid van die ewenaar. Dit kom in die volgende land voor: Angola, Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië, Suid-Afrika, Tanzanië en Zimbabwe. Hierdie spesie is 'n Monotipiese takson, dit het
Erythrina
Erythrina is 'n plant genus wat hoort tot die sub-familie Papilionoideae wat op sy beurt weer hoort tot die familie Fabaceae. Hierdie genus bevat die koraalbome; hulle is wydverspreid, skouspelagtig in die blomtyd en welbekend. Die genus is gedurende die
Petersvy
Die Petersvy is 'n vrystaande boom en groei in die laeveld. Die spesie word van Zambië af suidwaarts tot in Mpumalanga aangetref. Hulle is soms klein maar die wat met miershope geassosieer word is baie groot. Die blomme aan die binnewand van die vy word
Bosstamvrug
Die bosstamvrug is 'n groot boom wat voorkom in kuswoud noord vanaf Oos-Londen tot in die suide van Mosambiek en ook in die Chimanimaniberge op die grens van Zimbabwe. 'n Kenmerk van die boom is die blare wat talle parallelle syare op het
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos