Alfred manta

Die Alfred manta is 'n tipe manta wat voorkom in al die oseane van die wêreld in tropiese en gematigde waters. In Suider-Afrika kom dit voor aan die ooskus van KwaZulu-Natal en Mosambiek noordwaarts tot by die Rooisee.
Arado Ar 196
Die Arado Ar 196 was 'n eenmotorige Duitse vlottervliegtuig wat op slagskepe gelaai kon word en het ook bomme onder sy vlerke gedra. Die vliegtuig was deel van die Bismarck, Gneisenau, Admiral Graf Spee, Lützow, Scharnhorst en Scheer se bewapening
Fokker Eindecker
Die Fokker Eindecker was 'n reeks van vegvliegtuie wat deur Duitsland gebruik is tydens die Eerste Wêreldoorlog. Die vliegtuig was 'n enkelsitplek, enkelmotor, monovlerkvliegtuig wat ontwikkel is uit die vooroorlogse Fokker M.5. Soos die M.5 het dit nie
Douglas SBD Dauntless
Die Douglas SBD Dauntless was 'n verkenningsvliegtuig en duikbomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Amerikaanse Vloot gebruik is. Die Dauntless het diens gedoen op die vliegdekskip USS Hornet
Fairey Battle
Die Fairey Battle was 'n enkelmotorige bomwerper wat tydens die Tweede Wêreldoorlog deur die Britse Lugmag gebruik is. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 10 Maart 1936 voltooi. Hierdie vliegtuig is ontwerp na aanleiding van Spesifikasie P.27/32 van die
Messerschmitt Me 323
Die Messerschmitt Me 323 was 'n Duitse sesmotorige vragvliegtuig wat gedurende die Tweede Wêreldoorlog gebruik is. Dit was die enigste sesmotorige vliegtuig wat gedurende die oorlog gebruik is
Yokosuka MXY7 Ohka
Die Yokosuka MXY7 Ohka was 'n vuurpylaangedrewe vlieënde bom wat deur 'n vlieënier beheer was. Dit was deur die Japannese Keiserlike Vloot gebruik vir kamikaze-aanvalle. Voor die koms van die Yokosuka was gewone vliegtuie omgebou vir kamikaze-aanvalle
Consolidated B-24 Liberator
Die Consolidated B-24 Liberator is 'n Amerikaanse viermotorige bomwerper waarvan 'n groot aantal gebou is. Die eerste prototipe, XB-24, het sy nooiensvlug op 29 Desember 1941 afgelê. Die vliegtuig is ook gebruik tydens die Berlynse Lugbrug
Douglas C-47 Skytrain
Die Douglas C-47 Skytrain is 'n vliegtuig wat gebaseer is op die Douglas DC-3 en vervaardig is vir die militêre mark gedurende en na die Tweede Wêreldoorlog. Hierdie vliegtuig het ook deelgeneem aan die Berlynse Lugbrug
Focke-Wulf Fw 200 Condor
Die Focke-Wulf Fw 200 Condor was 'n Duitse viermotorige bomwerper tydens die Tweede Wêreldoorlog wat aanvanklik ontwerp is as 'n passasiersvliegtuig. Die Fw 200 V I prototipe het op 27 Julie 1937 sy nooiensvlug voltooi. Die vliegtuig was oorspronklik
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos