Akademie
'n Akademie is 'n institusie vir sekondêre of hoër onderwys, navorsing of erelidmaatskap. Die verwante term akademia verwys na die globale leerkrag van professore en navorsers in institusies vir hoër onderwys. Sogenaamde akademiese vryheid word gesien as 'n grondslag vir intellektuele omgewings, waarbinne die reg om kennis na te strewe, rede te voer, te onderrig en navorsing te doen, beskerming geniet van inmenging deur enige owerhede of sensuur.
- Maatsteen
- Maatsteen is natuurlike steen of rots wat geselekteer en gefabriseer is in spesifieke groottes of vorme. Kleur, tekstuur en patroon, en oppervlakafwerking van die steen is ook normale vereistes. Nog 'n belangrike seleksiekriterium is duursaamheid: – die
- Areopagosrede
- Die Areopagosrede verwys na 'n preek wat deur die apostel Paulus in Athene gelewer is, by die Areopagos, en wat in Handelinge 17:16-34 beskrywe word. Die Areopagospreek is een van die mees dramatiese en mees volledige van die toesprake in die
- Optogenetika
- Optogenetika is 'n biologiese tegniek wat lig aanwend om selle in lewende weefsel, tipies neurone wat geneties gemodifiseer word om uitdrukking te gee aan ligsensitiewe ioonkanale, te beheer. Dit is 'n metode van neuromodulasie wat in neurowetenskap
- Zenon se paradokse
- Zenon se paradokse is 'n stel probleme wat volgens algemene beskouing deur Zenon van Elea saamgestel is, ter ondersteuning van Parmenides se lering van "alles is een" en dat, in teëstelling met sintuiglike getuienis, die geloof in meervoudigheid en
- Lateriet
- Lateriete is grondsoorte ryk in yster en aluminium, wat in warm, vogtige tropiese areas gevorm word. In vaste vorm, of by aanwending as boumateriaal staan dit bekend as ouklip of ysterklip
- Leeustert
- Die leeustert is 'n agave-spesie, wat vernoem is na aanleiding van die lang, imponerende bloeiwyse wat dikwels tot teen die grond afkrom. Dit het ook 'n krom stam wat ongewoon is onder agave-spesies. Dit is inheems aan die plato van Jalisco-staat in
- Skematiese voorstelling
- 'n Skematiese voorstelling, of skematiese diagram, is 'n voorstelling van die elemente van 'n stelsel waarin abstrakte, grafiese simbole eerder as realistiese prente aangewend word. Dit ontbreek gewoonlik aan enige detail wat nie relevant is in die
- Seisachtheia
- Seisachtheia was 'n stel wette wat deur die Atheense wetgewer Solon ingestel is, ten einde die wydverspreide lyfeienskap en vorme van slawerny af te skaf wat in Athene van die 6de eeu v.C. buitensporig toegeneem het, deur middel van skuldverligting
- Bodemvervloeiing
- Bodemvervloeiing beskryf 'n verskynsel waar grond aansienlike verlies van sterkte en konsistensie ondervind in reaksie op 'n toegepaste spanning, gewoonlik 'n aardbewing of ander snelle belading (krag), wat veroorsaak dat dit soos 'n vloeistof reageer
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos