Agathis (diergenus)
Agathis is 'n genus van vliesvlerkiges uit die familie van die skildwespe (Braconidae). Die wetenskaplike naam van die genus is die eerste geldig gepubliseer in 1804 deur Pierre André Latreille.
- Georic Lomas
- Georic Lomas is 'n Suid-Afrikaanse akteur en sanger uit Centurion, Gauteng. In 2013 vertolk hy die rol van Morné in die Afrikaanse musiekfilm As jy sing. In 2016 stel hy die enkelsnit "Bazaruto" vry, wat eerste plek in Maroela Media se Afrikaanse Top 20
- Zola Skweyiya
- Zola Skweyiya was 'n Suid-Afrikaanse politikus. Hy het sedert Mei 1994 onder twee presidente in die land se kabinet gedien
- Bradypodion
- Bradypodion is een van ses genusse van verkleurmannetjies binne die familie van ware verkleurmannetjies, naamlik Chamaeleonidae. Hulle is inheems aan Suider-Afrika en word soms gesamentlik na verwys as Suid-Afrikaanse dwergverkleurmannetjies. Sommige
- Estian Calitz
- Estian Calitz is 'n Suid-Afrikaanse ekonoom en emeritus professor van die Universiteit Stellenbosch (US). Hy is die hoof- uitvoerende beampte (HUB) van finansies en die HUB van die Universiteit se Besigheidskool
- Chloroplast-DNS
- Chloroplast-DNS is die DNS van chloroplaste. Dit word gewoonlik afgekort tot cpDNS. Dit staan ook bekend as die plastoom wanneer daar na die genome van ander plastides verwys word. Die bestaan van chloroplast-DNS is die eerste in 1962 bewys en is die
- Johann Rudolf Czernin von und zu Chudenitz
- Johann Rudolf Czernin was 'n Oostenrykse diplomaat en staatsman wat 'n sleutelrol in die politiek van die Heilige Romeinse Ryk gespeel het gedurende die laat 18de en vroeë 19de eeu
- Johann Christoph Friedrich Bach
- Johann Christoph Friedrich Bach was 'n Duitse klawesimbelspeler en komponis. Hy was die seun van Johann Sebastian Bach
- Du Toit
- Du Toit is 'n Afrikaanse van van Franse oorsprong. Dit kan na die volgende mense verwys:Alexander du Toit (1878-1948), Suid-Afrikaanse geoloog André le Roux du Toit, Suid-Afrikaanse musikant Andries du Toit (1813-1883), Transvaalse juris Anri du Toit
- Christian Louboutin
- Christian Louboutin is 'n Franse modeontwerper van kenmerkende en duursame hoëhakskoene met blink, rooi verlakte sole
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos