Afrika

Afrika is die wêreld se tweede grootste kontinent in sowel oppervlakte as bevolking. Saam met die eilande beslaan dit ongeveer 30 221 532 km² wat 20,3% van die totale landoppervlakte van die aarde is en dit word bewoon deur meer as 1 miljard mense – ongeveer 'n sewende van die wêreldbevolking.
Suid-Amerika
Suid-Amerika is 'n kontinent in die Westelike Halfrond van die Aarde met meeste van sy gebied in die Suidelike Halfrond. Die kontinent lê tussen die Stille Oseaan en die Atlantiese Oseaan. Die Andesgebergtes loop langs die westekant van die kontinent af
Suid-Sotho
Die taal Suid-Sotho word deur sowat 5,6 miljoen mense, hoofsaaklik Suid-Sotho's, gepraat (2011-sensus), van wie 4 240 000 in Suid-Afrika waar dit 'n amptelike taal is. Dit is ook die amptelike taal van Lesotho en het daar 1 770 000 sprekers. Daar is
Leonard Matsoso
Leonard Matsoso is in 1949 in Pimville, Soweto, gebore. Hy het sy kunsopleiding aan die Polly Street Art Centre in Johannesburg onder Cecil Skotnes, en later ook onder Bill Hart, ontvang. Hy het sy eerste eenmanuitstalling in 1971 in die Goodman-galery in
Azaria Mbatha
Azaria Mbatha is 'n Suid-Afrikaanse kunstenaar
Bartolomeus Dias
Bartolomeus Dias was 'n Portugese ontdekkingsreisiger en seevaarder wat in 1488 om die suidpunt van Afrika geseil het
Robert Koch
Robert Heinrich Hermann Koch was 'n Duitse medikus en mikrobioloog. Hy het beroemdheid verwerf vir die ontdekking van die tuberkel bacillus (1882) en cholera bacillus (1883) en vir sy ontwikkeling van "Koch se postulate". Koch was een van die stigters van
Tibet
Tibet is 'n geografiese gebied op die Hoogland van Tibet. Dit word hoofsaaklik deur Tibettane, een van die 56 amptelik erkende etniese groepe ("nasionaliteite") van die Volksrepubliek China, bewoon en beslaan 'n oppervlakte van 1,2 miljoen km². Die
Mekka
Mekka is die heiligste stad van die Islam en lê in Saoedi-Arabië. Mekka het 'n bevolking van 1 700 000 (2007-sensus) en 'n oppervlakte van 850 km². Die Kaäba in Mekka is die rigting, of kiebla, van die daaglikse islamitiese gebed. In 570 is
Elektrisiteitsvoorsiening
Elektrisiteitsvoorsiening is die verskaffing van elektrisiteit aan gebruikers op plaaslike, streek- en nasionale vlakke. Dit bestaan uit die ontwikkeling van elektrisiteit, die transmissie van elektrisiteit via hoëspanningsnetwerke en die verspreiding
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos