Acoelocalyx
Acoelocalyx is 'n genus van sponsdiere uit die klas van die Hexactinellida.
- Simfonie-orkes van Ysland
- Die Simfonie-orkes van Ysland is 'n Yslandse orkes wat in Reykjavík gebaseer is. Die Simfonie-orkes van Ysland is 'n outonome openbare instelling onder die toesig van die Ministerie van Onderwys van Ysland. Die Simfonie-orkes van Ysland is van 1961 tot
- Verdrag van Pressburg
- Die Verdrag van Pressburg, ook bekend as die Verdrag van Bratislawa, is 'n verdrag wat op 26 Desember 1805 in Pressburg, Hongarye, onderteken is. Dit was 'n gevolg van die oorlog van die Derde Koalisie tussen Frankryk en die Heilige Romeinse Ryk, waarin
- Negatiewe inkomstebelasting
- 'n Negatiewe inkomstebelasting is in ekonomie 'n stelsel waar mense met 'n inkomste bo 'n sekere vlak geld aan die staat betaal terwyl mense met 'n inkomste onder daardie vlak geld van die staat ontvang. Die term is in die 1960's deur Milton Friedman
- De Nederlandsche Leeuw
- De Nederlandsche Leeuw is 'n tydskrif oor genealogie en heraldiek wat sedert 1883 verskyn, aanvanklik maandeliks en teenwoordig kwartaalliks. Dit is 'n orgaan van die Koninklijk Nederlandsch Genootschap voor Geslacht- en Wapenkunde. Aanvanklik rig die
- Skurwepadda
- Skurwepadda is die gewone naam vir sekere spesies van paddas, veral die familie Bufonidae, wat deur droë, leeragtige vel, kort bene, en groot knoppe wat die parotiskliere bedek, gekenmerk word
- Lola rennt
- Lola rennt is 'n Duitse eksperimentele rillerrolprent uit 1998. Die rolprent is geskryf en geregisseer deur Tom Tykwer met Franka Potente en Moritz Bleibtreu in die hoofrolle. Die verhaal gaan oor 'n vrou wat binne twintig minute 100 000 Duitse mark in
- Synaptidae
- Synaptidae is 'n familie van seekomkommers in die orde van Apodida
- Mandisi Mpahlwa
- Mandisi Mpahlwa is 'n Suid-Afrikaanse politikus
- Ragnvald Soma
- Ragnvald Soma is 'n Noorse sokkerspeler. Soma is 'n sentrale verdediger of verdedigende middelveldspeler, en speel tans vir die moederklub Frøyland. Hy het vroeër baie jare lank vir Viking Bryne, Brann en Rapid Wien gespeel, en hy was ook vir kort
- Juana María de los Dolores de León Smith
- Juana María de los Dolores de León Smith, Lady Smith was die vrou van Generaal Sir Harry Smith, Goewerneur van die Kaapkolonie