Acanthascus platei
Acanthascus platei is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse (Hexactinellida). Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel.
- Pelagius
- Pelagius was 'n Britse (Ierse) monnik wat om en by die jaar 400 in Rome aankom. Hy leer die volgende:Daar is geen erfsonde nie. Adam was slegs 'n slegte voorbeeld vir die mens. Die mens het 'n vrye wil en kan self vir sy saligheid kies. Daar is geen
- Waarheid-en-versoeningskommissie
- Die Waarheid-en-versoeningskommissie (WVK) was 'n tipe hof wat gepoog het om geregtigheid na die afskaffing van apartheid in Suid-Afrika te herstel. Getuies wat as slagoffers van growwe menseregteskendings geïdentifiseer is, is uitgenooi om verslag oor
- Acanthascus pachyderma
- Acanthascus (Acanthascus) pachyderma is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse (Hexactinellida). Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel
- Acanthascus cactus
- Acanthascus (Acanthascus) cactus is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse (Hexactinellida). Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel
- Acarnus erithacus
- Acarnus erithacus is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die Demospongiae. Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels, en is in staat om baie water op te neem
- Acanthascus alani
- Acanthascus alani is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die glassponse (Hexactinellida). Die spons lewe in die diepsee. Die skelet van die spons bestaan uit spikula van kiesel
- Korund
- Korund is 'n mineraal met formule Al2O3 wat baie hard is en in sy rooi vorm as robyn en in sy blou vorm as saffier bekend is. Dit is gewilde edelstene
- Jane Birkin
- Jane Birkin was 'n Engelse aktrise en regisseuse wat sedert die laat 1960's in Frankryk bly. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Blow-Up (1966), Evil Under the Sun (1982), La Belle Noiseuse (1991), en Boxes (2007
- Gazania rigens
- Gazania rigens (L.) Gaertn. is een van die blomplante wat dikwels met die Afrikaanse naam gousblom aangedui word. Ander name is botterblom en strandbotterblomDie spesie kom in Eswatini, Mosambiek en Suid-Afrika voor. In laasgenoemde word die plant in al
- Elektriese impedansie
- Impedansie is 'n veralgemening van die reaksie op 'n aangelegde spanning V van die drie soorte elektroniese komponente (RLC) wat in 'n stroombaan of netwerk aangetref kan word. Die veralgemening berus op die gebruik van komplekse getalle. Die spanning kan