Acanthascus

Acanthascus is 'n genus van sponsdiere uit die klas van die Hexactinellida.
Chloroplast-DNS
Chloroplast-DNS is die DNS van chloroplaste. Dit word gewoonlik afgekort tot cpDNS. Dit staan ook bekend as die plastoom wanneer daar na die genome van ander plastides verwys word. Die bestaan van chloroplast-DNS is die eerste in 1962 bewys en is die
Georic Lomas
Georic Lomas is 'n Suid-Afrikaanse akteur en sanger uit Centurion, Gauteng. In 2013 vertolk hy die rol van Morné in die Afrikaanse musiekfilm As jy sing. In 2016 stel hy die enkelsnit "Bazaruto" vry, wat eerste plek in Maroela Media se Afrikaanse Top 20
Agathis (diergenus)
Agathis is 'n genus van vliesvlerkiges uit die familie van die skildwespe (Braconidae). Die wetenskaplike naam van die genus is die eerste geldig gepubliseer in 1804 deur Pierre André Latreille
Anke Pietrangeli
Anke Pietrangeli is 'n Suid-Afrikaanse sangeres wat in Engels sing. Sy was die wenner van die tweede seisoen van die sangkompetisie Idols in 2003
Topsentia bahamensis
Topsentia bahamensis is 'n sponsspesie in die taksonomiese indeling van die gewone sponse (Demospongiae). Die liggaam van die spons bestaan uit kieselnaalde en sponginevesels, en is in staat om baie water op te neem
Kenny Rogers
Kenneth Ray Rogers was 'n Amerikaanse sanger, liedjieskrywer, akteur, platevervaardiger, en entrepreneur. Hy was 'n lid van die Country Music Hall of Fame. Alhoewel hy die suksesvolste was met country-gehore, was hy vir meer as 120 treffers in verskeie
Paul Manafort
Paul John Manafort jr. is 'n Amerikaanse drukgroepleier, politiese konsultant, en regsgeleerde. Hy sluit in Maart 2016 aan by die presidensiële verkiesingsveldtog van Donald Trump en was voorsitter van die veldtog van Junie tot Augustus 2016. Op 21
Franz Xaver Wolfgang Mozart
Franz Xaver Wolfgang Mozart was 'n Oostenrykse pianis en komponis en die jongste van Wolfgang Amadeus Mozart se twee kinders wat volwassenheid bereik het. Hy bestee die grootste deel van sy lewe in Lwif (Lemberg) in die hedendaagse Oekraïne. Hy studeer
Max Bruch
Max Christian Friedrich Bruch was 'n Duitse komponis van die romantiektydperk
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos