Acanthascinae
Acanthascinae is 'n subfamilie van sponsdiere uit die klas van die Hexactinellida.
- Lombard
- Lombard is 'n Afrikaanse van en kan na die volgende persone verwys:Chris Lombard (1929-2012), Afrikaanse digter Hermanus Stephanus Lombard (1800-1901), Zuid-Afrikaansche politikus J.P. la Grange Lombard (1879-?), Suid-Afrikaanse skrywer en redakteur Kobus
- Somer (Spoegwolf-album)
- Somer is die tweede ateljeealbum van die Afrikaanse rockgroep Spoegwolf
- Reißt euch los, bedrängte Sinnen, BWV 224
- Reißt euch los, bedrängte Sinnen, BWV 224, is 'n kantate van Johann Sebastian Bach. Hy komponeer dit in 1724 in Leipzig vir 'n onbekende okkasie. Die outeur van die teks is onbekend en daar oorleef slegs 30 mates van die aria vir sopraan, wat deur C. P
- Regering van Frankryk
- Die Regering van die Franse Republiek beoefen uitvoerende gesag in Frankryk. Dit bestaan uit 'n eerste minister wat die regeringshoof is, en beide senior ministers en adjunkministers. Senior ministers dra die titel van Minister terwyl adjunkministers die
- Hoërskool Pietersburg
- Hoërskool Pietersburg is 'n hoërskool in Pietersburg, Suid-Afrika
- Mulder
- Mulder is 'n van en kan na die volgende persone verwys:Chris Mulder, Suid-Afrikaanse musikant Connie Mulder (1925-1988), Suid-Afrikaanse politikus Corné Mulder, Suid-Afrikaanse politikus Hendrik Adolph Mulder (1906-1949), Afrikaanse letterkundige Pieter
- IOL
- IOL is 'n Suid-Afrikaanse nuuswebwerf. Dit is voorheen deur Independent News & Media, die grootste uitgewer van drukmedia in Suid-Afrika, besit, en is in 2013 deur Sekunjalo Investments oorgekoop
- Cyclosia midamia
- Cyclosia midamia is 'n mot in die familie Zygaenidae. Dit word in Maleisië en op Borneo aangetref. Vyf subspesies word erken
- International Music Score Library Project
- Die International Music Score Library Project (IMSLP), ook bekend as die Petrucci Music Library na Ottaviano Petrucci, is 'n subskripsiewebwerf wat 'n biblioteek van bladmusiek in die publieke domein via die wiki-beginsel daarstel. Sedert sy begin op 16
- Sinéad O'Connor
- Shuhada' Sadaqat was 'n Ierse sanger en musikant. Haar debuut-ateljee-album, The Lion and the Cobra, is in 1987 vrygestel en internasionaal opgeneem. Haar tweede ateljee-album, I Do Not Want What I Haven't Got (1990), het gloeiende resensies ontvang met