Abraham Fischer
Abraham Fischer was die eerste en enigste eerste minister van die Oranjerivierkolonie.
- Thomas Watt
- Sir Thomas Watt was 'n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetsminister
- Hendrik Mentz
- Kol. Hendrik Mentz was 'n Suid-Afrikaanse kabinetsminister
- Gordon Sprigg
- Sir John Gordon Sprigg was vier maal eerste minister van die Kaapkolonie
- Thomas Scanlen
- Sir Thomas Charles Scanlen was van 9 Mei 1881 - 12 Mei 1884 die derde eerste minister van die Kaapkolonie. Hy was die opvolger van sir Gordon Sprigg en die voorganger van sir Thomas Upington
- Henry Bartle Frere
- Sir Henry Bartle Edward Frere was 'n Britse goewerneur aan die Kaapkolonie
- Walter Madeley
- Walter Bayley Madeley was 'n leier van die Arbeidersparty in Suid-Afrika en kabinetsminister
- Henry Burton
- Henry Burton was 'n Suid-Afrikaanse politikus en kabinetslid
- James Molteno
- Sir James Tennant Molteno was die laaste speaker van die Kaapse Wetgewer en die eerste van die Unie-Volksraad. Hy is gebore in Kaapstad in 1865, die seun van sir John Molteno, eerste premier van die Kaapkolonie, en is oorlede in 1936
- Richard Stuttaford
- Richard Stuttaford was 'n Suid-Afrikaanse handelaar, kabinetsminister en die seun van Samson Rickard Stuttaford, 'n grondlegger van die afdelingswinkel Stuttafords
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos