Aartappel-baars
Die aartappel-baars is 'n vis wat voorkom in die Indiese-Pasifiese area, die Rooisee en aan die ooskus van Afrika van Oman tot by die Aliwal-bank langs Suid-Afrika. In Engels staan die vis bekend as die Potato bass.
- Lutjanidae
- Die Jobvisse en Snappers (Lutjanidae) is 'n vis-familie van die orde Perciformes. Die familie bevat dertien genera met minstens 105 spesies. Ses en twintig van die spesies word aan die Suid-Afrikaanse kus aangetref
- Doring-ansjovis
- Die doring-ansjovis is 'n vis wat aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Algoabaai voorkom. In Engels staan die vis bekend as die Thorny anchovy
- Witolienhout
- Die witolienhout is 'n boom wat oor groot dele van Suid-Afrika voorkom behalwe die Noord-Kaap. Dit is ook inheems in Zimbabwe. Die blomme is wit of roomwit met 'n rooierige keel, ruik na heuning en word in hofies van 12 cm gedra. Die blare is donker
- Palet-doktervis
- Die palet-doktervis is 'n vis wat voorkom in die Indies-Pasifiese oseaan en aan die ooskus van Afrika vanaf Kenia tot by Sodwanabaai. In Engels staan die vis bekend as die Palette surgeon
- Bloustert-harder
- Die Bloustert-harder is 'n vis wat aan die suidkus en die ooskus van Suid-Afrika vanaf die Breederivier voorkom. In Engels staan die vis bekend as Bluetail mullet
- Scombridae
- Scombridae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes. Die tunas, makriel en bonito is deel van die familie. Daar is 15 genera met ten minste 51 spesies wat hoort tot dié familie. Agtien van die spesies kom aan die Suid-Afrikaanse kus voor
- Vundu
- Die Vundu is 'n varswatervis wat voorkom in die middel- tot laer gedeeltes van die Zambezirivier, die Kongorivier insluitende die Tanganjikameer, Edwardmeer en die Nylrivier. In Engels staan die vis ook bekend as Vundu
- Swartbas
- Die Swartbas is 'n klein boom of struik wat voorkom in al provinsies van Suid-Afrika behalwe die Noord-Kaap. Dit is ook inheems in Eswatini, Malawi, Mosambiek, Tanzanië, Zambië en Zimbabwe
- Sparidae
- Sparidae is 'n vis-familie wat hoort tot die orde Perciformes en staan bekend as die Brasems - Engels Seabreams. Die Stompneuse, Steenbrasse en mosselkrakers is onder andere deel van die familie. Daar is 29 genera met ten minste 100 spesies wat hoort tot
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos