Aansteeklike siektes
Van die grootste rampe wat die wêreld nog getref het, was epidemies van aansteeklike siektes en infeksiesiektes. Die Swart Dood, 'n pesepidemie van 1347-1351, het altesame 75 miljoen lewens geëis en tydens die Spaanse Griep van 1918 is 21,5 miljoen mense dood. Die opknapping van higiëniese toestande, die ontwikkeling van antibiotika en inenting teen siektes, het daartoe gelei dat die meeste aansteeklike siektes nou behandel of voorkom kan word.
- Kunsstof
- Onder kunsstowwe word verstaan materiale soos plastiek, nylon, kunshars en poliëster waarvan die molekules kettings of netwerke (polimere) vorm wanneer klein chemiese boustene (monomere) met mekaar reageer. Ander stowwe soos sement en legerings word ook
- Cintaine Schutte
- Cintaine Schutte is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en vervaardiger wat veral bekend is vir haar rol in die kykNET-reeks, Fynskrif (2018), die komediereeks Phil 101, die rolprente Hum (2016) en Knysna (2014). Aanvanklik wou Cintaine 'n oorbruggingsjaar na haar
- Richard September
- Richard September, is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Hy het sy BA Honneurs in Teater en Spel aan die Universiteit van Kaapstad behaal. September het sy debuut op televisie gemaak in die televisiereeks Buurtwag in 2015. In 2015 het September agt verskillende
- Mohole-projek
- Die Mohole-projek is 'n poging om deur die aardkors tot in die mantel te boor. Die woord Mohole is afgelei van die naam Mohorovicic en hole, die Engels vir (boor) gat. Die projek is in 1960 deur die Amerikaanse Akademie vir Wetenskap begin, maar moes na
- Mila Guy
- Mila Guy is 'n Suid-Afrikaanse aktrise en opgeleide kostuumontwerper van Nelspruit wat tans in Linden, Johannesburg woon. Sy is bekend vir haar rolle in films soos Liewe Kersfeesvader (2017), Wonderlus (2017) en die kykNET-komediereeks, Hotel (2016
- Bybelvertaling
- Die Bybel is ʼn boek wat vir ʼn verskillende volke van groot betekenis is. Om die Bybel goed te kan begryp en om dit te kan bestudeer, is ʼn grondige kennis nodig van die tale waarin dit oorspronklik geskryf is. Daar is egter min mense wat die grondtale
- Toring
- 'n Toring is 'n hoë struktuur wat hoër is as wat dit wyd is. Torings word onderskei van maste deur hul gebrek aan kabels en is dus, saam met hoë geboue, selfondersteunende strukture
- Carel Nel
- Carel Nel is 'n Suid-Afrikaanse akteur. Nel matrikuleer aan Grey-kollege in Bloemfontein, waarna hy BA Drama studeer het aan die Universiteit van die Vrystaat. Ná sy studies verhuis hy na Kaapstad om sy loopbaan voort te sit
- Gewasbeskerming
- Om die maksimale opbrengs van 'n gewas te verkry, moet dit teen nadelige invloede beskerm word. Reeds vroeg is maatreëls in die verband getref: die veld is byvoorbeeld periodiek braak gelê of wisselboustelsels is toegepas. Veral sedert die Tweede
- Disperis micrantha
- Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos