APEC

Die APEC is 'n samesluiting van 21 ekonomieë wat aan die Stille Oseaan grens en vir vryhandel in die Asiaties-Stille Oseaan-streek beywer. Die organisasie is op 6–7 November 1989 in die Australiese hoofstad Canberra op inisiatief van Australië, Japan en die Verenigde State saam met nege verdere lande gestig. Die hoofkantoor is in Singapoer geleë en die amptelike taal is Engels. Byna die helfte van die wêreldbevolking bly in die 21 APEC-lande. Die ekonomiese gebied verteenwoordig meer as die helfte van die wêreldwye ekonomiese uitset en is een van die vinnigste groeiende ekonomiese streke in die wêreld.
Ogbomosho
Ogbomosho is 'n groot stad in die suide van Nigerië en het 'n bevolking van 1 200 000 in 2006 gehad. Die stad is die hoofstad van die deelstaat Oyo. Die stad was van Yoruba in die 17de eeu gestig
Craig Venter
John Craig Venter is 'n Amerikaanse molekulêre bioloog en sakeman. Hy was die eerste persoon wat 'n volledige DNS-profiel ontsyfer het. In 2010 word hy erken as die eerste wetenskaplike wat 'n kunsmatige sintetiese sel geskep het. Die Time-tydskrif het
Adi Granth
Die Guru Granth Sahib of Adi Granth is die Heilige Skrifte van die Sikhisme en is geïnspekteer deur die Nanak Dev, die stigter van die Sikhisme. Die boek bevat die openbaring van die teen gurus en stel talle gedragsreëls vir die Sikhs. Die Sikhs sien
Mbuji-Mayi
Mbuji-Mayi is die vierde grootste stad van Demokratiese Republiek die Kongo en het 'n bevolking van 1 900 089 in 2005 gehad en het 'n oppervlakte van 135,12 km². Die stad was tussen 1960 en 1962 die hoofstad van die omstrede gebied Suid-Kasai
Douala
Douala is die grootste stad van Kameroen voor die hoofstad Yaoundé en het 'n bevolking van sowat 2 000 000 inwoners in 2001 gehad en 'n oppervlakte van 210 km²
Saint Anne
Saint Anne is die hoofstad van kanaaleiland Alderney. Die stad het 'n bevolking van sowat 2 000 mense in 2001 gehad
Langreo
Langreo is 'n nedersetting in die Spaanse provinsie Asturië in die streek Asturië met 'n oppervlakte van 82 km². In 2011 het Langreo 44 737 inwoners gehad. Langreo is die hoofstad van die comarca Nalón
Lughawe Phu Cat
Lughawe Phu Cat is 'n lughawe in Viëtnam. Die lughawe lê 30 km suid van Quy Nhon, in die provinsie Binh Dinh en is die tuiste van die Viëtnamese lugredery, Vietnam Airlines
Brits-Antarktiese Gebied
Die Brits-Antarktiese Gebied is 'n sektor van Antarktika wat deur die Verenigde Koninkryk as deel van sy oorsese gebied beskou word
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos