16 Psyche

16 Psyche is een van die 10 asteroïdes in die asteroïdegordel met die grootste massa. Dit het ’n deursnee van meer as 200 km en bevat net minder as 1% van die massa van die hele asteroïdegordel. Dit is vermoedelik die ontblote ysterkern van ’n protoplaneet. Dit is die swaarste metaalagtige M-tipe asteroïde. Psyche is op 17 Maart 1852 in Napels deur die Italiaanse sterrekundige Annibale de Gasparis ontdek en na die Griekse mitologiese karakter Psyche genoem. Psyche is geskeduleer vir ruimteverkenning, met 'n NASA Psyche ruimtetuig, lansering wat in 2022 beplan word, aankoms in 2026, en orbitaalverkenning in 2026–2027.
Paleolitikum
Die Paleolitikum, ook genoem die Ou Steentydperk, is ’n tydperk in die mens se voorgeskiedenis wat gekenmerk word deur die aanvanklike ontwikkeling van klipwerktuie. Dit dek sowat 99% van die mens se tegnologiese voorgeskiedenis. Dit strek van die heel
Cannes-rolprentfees 2014
Die 67ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 14-25 Mei 2014 gehou. Die Nieu-Seelandse regisseur Jane Campion was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Franse akteur Lambert Wilson was die aanbieder van die opening- en die
Cannes-rolprentfees 1993
Die 46ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 13-24 Mei 1993 gehou. Die Franse regisseur en vervaardiger Louis Malle was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise, sangeres en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie
Cannes-rolprentfees 1986
Die 39ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 8-19 Mei 1986 gehou. Die Amerikaanse regisseur en vervaardiger Sydney Pollack was die voorsitter van die jurie. Altesaam 52 rolprente en kortfilms het om pryse meegeding
Opus Dei
Opus Dei, amptelik bekend as Die Prelaatskap van die Heilige Kruis en Opus Dei, is ’n instelling van die Rooms-Katolieke Kerk wat leer almal kan heilig word en dat die gewone lewe ’n weg na heiligheid is. Die meeste lede is niegeestelikes; die res is
Ed Harris
Edward Allen "Ed" Harris is ’n Amerikaanse akteur, regisseur, vervaardiger en draaiboekskrywer. Hy is veral bekend vir rolprente soos The Right Stuff (1983), The Abyss (1989), Nixon (1995), The Rock (1996), Enemy at the Gates (2001), A History of
Ruimteverkenning
Ruimteverkenning is die ontdekking en verkenning van hemelliggame in die ruimte deur middel van al hoe beter ruimtetegnologie. Terwyl die bestudering van die ruimte hoofsaaklik deur sterrekundiges met teleskope plaasvind, geskied die fisieke verkenning
Jigme Singye Wangchuck
Jigme Singye Wangchuck was van 24 Julie 1972 tot met sy abdikasie op 9 Desember 2006 die vierde koning van Bhoetan, of Druk Gyalpo ("Draakkoning"). Hy is opgevolg deur sy seun, Jigme Khesar Namgyel Wangchuck, die huidige koning
Cannes-rolprentfees 2012
Die 65ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 16-27 Mei 2012 gehou. Die Italiaanse regisseur Nanni Moretti was die voorsitter van die jurie vir die hoofkompetisie. Die Franse aktrise Bérénice Bejo het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied
Disperis micrantha
Disperis micrantha is 'n meerjarige, blomdraende plant en geofiet wat deel is van die Orchidaceae familie. Die spesie is inheems in Eswatini, Suid-Afrika en Zimbabwe. In Suid-Afrika kom die plant in Gauteng, KwaZulu-Natal, Limpopo, Mpumalanga en die Oos