114 v.C.

211 v.C.
Prešov
Prešov is 'n groot nedersetting in Slowakye. Dit is die derde grootste stad in Slowakye, met ongeveer 91 352 inwoners
218 v.C.
Dawid Swart
Dawid Swart was 'n Suid-Afrikaanse akteur wat in verskeie Afrikaanse rolprente gespeel het
Argon-36
Argon-36 is 'n stabiele isotoop van argon, 'n edelgas. Dit is een van die drie stabiele isotope van die element, naas argon-38 en argon-40. Die voorkoms van argon-36 op aarde bedra 0,3365
Bottersuur
Bottersuur of butanoësuur is 'n karboksielsuur met die chemiese struktuurformule CH3CH2CH2-COOH, bevattende vier koolstofatome. Die afgeleide soute en esters heet butirate. Bottersuur is ontdek deur Adolf Lieben en Antonio Rossi in 1869. 'n Deel van
236 v.C.
Bosveld
Die Bosveld is 'n subtropiese bos- en struikveld ekostreek van Suider-Afrika. Dit sluit die meeste van die Limpopoprovinsie en 'n klein deel van die Noordwesprovinsie van Suid-Afrika in, asook die Sentraal- en Noord-Oostelike distrikte van Botswana
Cotunniet
Cotunniet is 'n loodhoudende mineraal met formule PbCl2. Dit is genoem na die Italiaanse professor in anatomie, Domenico Cotugno (1736-1822
Scope
Scope was 'n Suid-Afrikaanse weeklikse mansleefstyltydskrif. Die tydskrif is in die 1960's bekendgestel en was omstrede omdat hy die apartheidsera Suid-Afrika se streng sensuurwette met sy bikini-geklede voorbladmeisies uitgedaag het. Die weekblad is in