(181708) 1993 FW

(181708) 1993 FW is die tweede trans-Neptunus-voorwerp wat ontdek is ná Pluto en Charon; die eerste is 15760 Albion. Dit is in 1993 deur David C. Jewitt en Jane X. Luu ontdek by die Mauna Kea-sterrewag in Hawaii. Mike Brown lys dit as ’n moontlike dwergplaneet op sy webtuiste.
Tommy Lee Jones
Tommy Lee Jones is ’n Amerikaanse akteur en rolprentmaker. Hy het vier Oscar-benoemings gekry, en het een gewen vir beste manlike byspeler vir sy spel in die 1993-riller The Fugitive
Cannes-rolprentfees 1960
Die 13de Cannes-rolprentfees is van 4-20 Mei 1960 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan La Dolce Vita deur Federico Fellini. Die fees is geopen met Ben-Hur deur William Wyler. Die Belgiese skrywer Georges Simenon was die president van
Cannes-rolprentfees 1962
Die 15de Cannes-rolprentfees is van 7-23 Mei 1962 in Cannes, Frankryk, gehou. Die Palme d'Or is toegeken aan O Pagador de Promessas deur Anselmo Duarte. Die fees is geopen met The Lovers of Teruel deur Raymond Rouleau. Tetsurō Furukaki van Japan was die
Liam Neeson
Liam John Neeson, OBE is ’n Noord-Ierse akteur
Papillon
Papillon is ’n prent van 1973 wat deur Franklin J. Schaffner geregisseer is. Dit is geskoei op die outobiografie met dieselfde naam deur die Franse gevangene Henri Charrière
Kathy Bates
Kathleen Doyle "Kathy" Bates is ’n Amerikaanse aktrise en regisseur wat al verskeie pryse vir haar werk in rolprente en op televisie gewen het
Pan (maan)
Pan is die heel binneste maan van Saturnus met ’n naam. Dit is ’n klein voorwerp met die vorm van ’n okkerneut. Dit is sowat 35 km lank en 23 km breed, en kom voor in die Encke-gaping in Saturnus se A-ring. Pan is ’n herdersmaan en hou die Encke
Cannes-rolprentfees 1997
Die 50ste jaarlikse Cannes-rolprentfees is van 7-18 Mei 1997 gehou. Die Franse aktrise en sangeres Isabelle Adjani was die voorsitter van die jurie en die Franse aktrise en regisseur Jeanne Moreau het die opening- en die afsluitingseremonie aangebied
Bykolibrie
Die bykolibrie of Helena-kolibrie is ’n spesie van die familie kolibries. Dit is die kleinste voël in die wêreld
Wakanda
Wakanda is 'n fiktiewe land in Amerikaanse strokiesverhale van Marvel Comics. Dit is geskep deur die skrywer-redakteur Stan Lee en die kunstenaar Jack Kirby, en verskyn die eerste keer in Fantastic Four #52. Wakanda word uitgebeeld as 'n land in Oos